100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Examen

Graad 11 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) September Vraestel en Memo - 2025

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
12
Grado
A+
Subido en
15-09-2025
Escrito en
2025/2026

Graad 11 Tegniese Wiskunde September Vraestel: Totaal:  75. Die vraestel dek die volgende: Trigonometriese berekeninge en identiteite Funksies en grafieke (trigonometriese funksies) Bewyse en vereenvoudiging van identiteite Meetkunde in die vlak (2D-probleme met driehoeke en reghoeke) Sirkelmeetkunde en radiale berekeninge (Ferris-wiel probleem) Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
15 de septiembre de 2025
Número de páginas
12
Escrito en
2025/2026
Tipo
Examen
Contiene
Preguntas y respuestas

Temas

Vista previa del contenido

Datum: SEPT 2025
Tyd: 1 ½ UUR
Punte: 75
Graad: 11
Vak: TEGNIESE WISKUNDE
Vraestel: 1


Naam en Van:

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Lees al die vrae sorgvuldig deur voordat jy begin.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Skryf alle antwoorde duidelik en netjies neer.
4. Toon alle berekeninge en stappe volledig om gedeeltelike meriete te verdien.
5. Gebruik ’n nie-programmeerbare sakrekenaar waar nodig.
6. Alle antwoorde moet, waar van toepassing, tot die gevraagde aantal desimale syfers
afgerond word.
7. Jy mag ’n donker potlood of blou/swart pen gebruik.
8. By vrae wat grafieke of sketse vereis, merk alle kritieke waardes duidelik aan
(byvoorbeeld maksimum, minimum, snypunte en asimptote).
9. Indien ’n diagram verskaf word, gebruik dit soos aangedui en moenie enige gegewe
metings verander nie.
10. Die totaal vir die vraestel is 75 punte.


Hoofonderwerpe
1. Trigonometriese berekeninge en identiteite
2. Funksies en grafieke (trigonometriese funksies)
3. Bewyse en vereenvoudiging van identiteite
4. Meetkunde in die vlak (2D-probleme met driehoeke en reghoeke)
5. Sirkelmeetkunde en radiale berekeninge (Ferris-wiel probleem)
6. Finansiële wiskunde (groei, verval, saamgestelde rente, inflasie)


Bl 1/6 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 11 Vak: Tegniese Wiskunde Datum: SEPT 2025

, VRAAG 1:

As 𝐴̂ = 34° en 𝐵̂ = 22,6°, bepaal die numeriese waarde van onderstaande,
korrek tot TWEE desimale syfers:

1.1.1 𝑠𝑖𝑛 𝐴 + 𝑐𝑜𝑠 𝐵 (1)
1
1.1.2 . 𝑠𝑒𝑐²(𝐴 − 𝐵) (2)



𝐾(−6; −3) lê op die kartesiese vlak en het ’n hoek, 𝛼 met die positiewe 𝑥-as.
Gebruik die diagram om sonder ’n sakrekenaar die waarde te bereken van:




1.1.3. Die radius, 𝑟, in vereenvoudigde wortelvorm. (3)

1.1.4 √5 𝑠𝑖𝑛 𝛼 − 2 𝑡𝑎𝑛 𝛼 (2)

1.1.5 𝑐𝑜𝑠𝑒𝑐 𝛼 + 3 𝑡𝑎𝑛² 𝛼 (3)


5
1.2 Gegee sin 2𝑥 + 3 = 2 𝑤𝑎𝑎𝑟 2𝑥 ∈ [0°; 360°], bepaal alle moontlike
waardes vir 𝑥. (4)

[15]




Bl 2/6 www.summariessa.co.za Opsteller: CHR SMI
Graad: 11 Vak: Tegniese Wiskunde Datum: SEPT 2025
$3.20
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
SummariesSA Summaries SA
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
550
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
193
Documentos
694
Última venta
1 día hace

4.4

67 reseñas

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes