VERBRUIKERSTUDIES
GRAAD 11
Kwartaal 1
Toets
2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om
hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI
NOV 2020 & 2021. @IMPAQ JUN 2019,
2020, 2021 & 2022. EC/NOVEMBER 2020, Task 1/Test_2024
Juffrou Ansie
Sterkte.
INHOUD
1. Die verbruiker
2. ONTWERPELEMENTE EN -BEGINSELS / VESELS EN TEKSTIELSTOWWE
KONTEKSTUELE VRAE
SSA Die organisasie wat elke vyf jaar opnames doen om data oor
verbruikers se inkomste en besteding in te samel.
Middel-inkomste Wanneer inflasie en rentekoerse styg, sal slegs hierdie
inkomstegroep luukshede kan bekostig
Inkomste uit arbeid Kommissie betaal aan ’n verkoopspersoon wat goedere
verkoop.
Dividende Uitbetalings wat maatskappye aan hul aandeelhouers maak
wanneer die maatskappy ’n wins toon.
Lae-inkomste families Lae-inkomste families spandeer hoofsaaklik hul inkomste op
basiese benodigdhede
@Juffrou_Ansie
, 2
Huishoudelike ’n Gedetailleerde ontleding van totale inkomste en beplande
begroting uitgawes vir ’n spesifieke tydperk.
Achromatiese Wit, grys en swart.
kleurskema.
Intensiteit Intensiteit verwys na suiwerheid of sterkte van ’n kleur
Vertikaal Lyne wat ’n gevoel van hoogte, sterkte en stabiliteit gee.
Inslagdrade Inslagdrade verwys na die dwarsdrade in die geweefde stof.
Visgraatbinding Visgraatbinding is ’n voorbeeld van keperbinding
Hoeveelheid geld Faktore wat die kooppatrone van Suid-Afrikaanse
beskikbaar,
huishoudings beïnvloed.
gesinslewensiklus &
ouderdom
Proporsie of verhouding Die aangename verhouding tussen een area en ’n ander area.
Harmonie Al die elemente van die ontwerp pas by mekaar.
Ritme Verskillende vorms laat die oog van een element na die ander
beweeg.
Selfkant Die kant/sy van ’n tekstielstof wat nie kan uitrafel nie
Kleurharmonie in die uitrusting = Analogies
Tint Wanneer ʼn ware kleur ligter gemaak word deur wit by te voeg
Lyne wat ‘n gevoel van lengte en slankheid skep
@Juffrou_Ansie
, 3
Simmetriese balans
tipe
‘n Voorbeeld van
keperbinding
DIE VERBRUIKER
Lees die onderstaande uittreksel van ‘n artikel @IMPAQ JUN 2021
Vaste uitgawes en veranderlike uitgawes uit die artikel
@Juffrou_Ansie