100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 12 Landbou­wetenskappe Rekordeksamen 2025 Vraestel 1

Puntuación
5.0
(1)
Vendido
1
Páginas
50
Subido en
25-08-2025
Escrito en
2025/2026

Berei deeglik voor vir jou rekordeksamen met ons omvattende Landbou­wetenskappe studienotas. Inhoudsdekking Volledig CAPS-belyn en gestruktureer volgens amptelike eksamenriglyne. Vraestel 1: Landbougenetika, Dierkunde en verwante inhoud. Bronmateriaal Noukeurig saamgestel uit ’n wye verskeidenheid ou DBE- en Provinsiale vraestelle, om blootstelling aan verskillende vraagstyle te verseker. Sluit vrae in wat aangepas is uit onlangse NSC-eksamens sowel as ouer hoëgehalte bronne om hersiening te versterk. Hierdie rekordeksamen studienotas is ontwerp om leerders die beste voorbereiding vir die finale eksamens te bied deur hulle bloot te stel aan egte, uitdagende en eksamen-standaard vrae.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
25 de agosto de 2025
Número de páginas
50
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Bladsy 1 of 50



LANDBOUWETENSKAPPE
Vraestel 1
GRAAD 12
Rekordeksamen 2025
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie
aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN 2022,SC/NSC_
DBE/JUN 2021, 2022, 2023 & Mambane Sekondêre Skool
Landbouwetenskappe Graad 12 Notas. EC/JUNIE 2023. IMAGES: CANVA


Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums.
Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde
inligting gevra word. Ek moedig jou aan om die berekening/illustrasievrae te beantwoord.
LET WEL: Jy MOET Kwartaal 1 se notas met Vraestel 1 se notas bestudeer. As jy nie
kwartaal 1 se notas gekoop het nie, kontak asseblief .

Sterkte . Juffrou Ansie
Inhoud:

Dierevoeding 3
Voerkomponente, tipes en aanvullings 3
Verteerbaarheid, energiewaarde, voedingsverhouding, Pearson-vierkant 11
Energieverlies, tekorte en simptome 17
Diereproduksie, -beskerming en -beheer 21
Produksiestelsels en hantering (fasiliteite, gedrag) 21
Behuising en siektebeheer 29
Parasiete, volhoubare medikasiegebruik, giftige plante 31
Voortplanting 39
Voortplantingstelsels en hormone 40


@Juffrou_Ansie

, Bladsy 2 of 50


Estrussiklus 43
Reproduksietegnieke (KI, embrio-oes/-oorplanting, sinchronisasie) 45
Swangerskap, geboorte en melkproduksie 47
__________________________________________________________

Kortvrae:

Bestaansboerdery Die stelsel waarin die produksie van diere en gewasse hoofsaaklik
die gesin moet voed
Distosie Die toestand waarin vroulike diere probleme tydens parturisie
ondervind
Verlies aan libido Die toestand by bulle gekenmerk deur afwesigheid van seksdrang
ʼn Voervloei ʼn Voervloei program is ʼn strategiese plan vir ʼn veeboer om
program beskikbaarheid van voer te verseker om deur die jaar aan die diere
se behoefte te voldoen
Chroniese siektes Chroniese siektes is langdurig en kom herhaaldelik by dieselfde
dier voor.
Skrotum Skrotum is ʼn beskermende tweelobbige sak wat die testis omsluit
en beskerm.
Plasenta Die plasenta is ʼn vaskulêre membraniese orgaan wat die bloed van
die moeder en die fetus in noue kontak bring.
Inplanting Inplanting is die proses wanneer blastosist aan die wande van die
baarmoeder heg.




@Juffrou_Ansie

, Bladsy 3 of 50


Dierevoeding
Voerkomponente, tipes en aanvullings




Die onderste snytande van ’n vark

Die onderste snytande van die vark is feitlik horisontaal en die onderste kaak dien as ’n
“graaf” vir voedselinname

Dele waarin dunderm (nommer 2) onderverdeel is.

• Duodenum
• Jejenum
• Ileum

Verteringsappe wat in die dunderm gedeponeer word
DBE/November 2021


• Gal
• Pankreassap

________________________________________________________________

Basiese riglyne wanneer plaasdiere vervoer word. (EC/SEPTEMBER 2023)

• Dragtige en beseerde diere moet nie vervoer word nie.
• Diere van verskillende ouderdomme en geslag moet geskei word.
• Gefluit en gekraak van swepe tydens vervoer op ʼn pad.

______________________________________________________________




@Juffrou_Ansie

, Bladsy 4 of 50


Die spysverteringskanale van plaasdiere DBE/November 2020 & SACAI SEP 2022




____________________________________________________

Die spysverteringskanaal van pluimvee (SACAI 2022)




Die esofagus (slukderm) is ’n buigbare buis wat die mond met die res van die
spysverteringskanaal verbind. Dit vervoer die kos van die mond na die krop en van die krop
die proventrike.




@Juffrou_Ansie
$5.77
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Reseñas de compradores verificados

Se muestran los comentarios
3 meses hace

3 meses hace

Thank you very much for the 5 star

5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
Reseñas confiables sobre Stuvia

Todas las reseñas las realizan usuarios reales de Stuvia después de compras verificadas.

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
ansiestudynotes Teachme2-tutor
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
886
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
222
Documentos
395
Última venta
2 días hace
Juffrou Ansie B.ed, SACE , IMPAQ Accredited Assessor and Invigilator!

We offer study notes that are compact, colourful yet detailed and easy to use , making it perfect for learners with learning barriers or that struggles to grasp the theory. All study notes are based on previous examination/ test papers from SACAI (IMPAQ) / DBE/IEB!! Ons gedetaileerde studienotas is kompak, kleurvol en maklik om te gebruik, ideaal vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Alle notas is gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!

Lee mas Leer menos
4.7

64 reseñas

5
49
4
12
3
3
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes