Graad 7 SW [Geografie] І www.notedsummaries.co.za
, geoloog
3 HOOFDELE KORS = BEWEEG
HOE? (Plaattektoniek)
aarde se kors = groot legkaartstukke ( 7 tektoniese plate) → op die mantel
→ plate beweeg stadig = +- 1 tot 10 cm p/jaar.
Moho
⊗ 🌋 Vulkane → bars wanneer magma opstoot
by plaatgrense.
⊗ 🌍 Aardbewings → gebeur as plate skielik
skuif.
⊗ 🏔️ Berge → vorm waar plate teen mekaar
deursnee → ± 12 700 km druk (bv. Himalayas).
DIVERGEREND weg van mekaar → nuwe kors vorm (soos
→ Buite laag
KORS → Dun(STE) en hard → 5-70 km dik "nuwe vel" by oseaanvloere).
→ Onder see = dun (oseaankors) → 10km Voorbeeld: Mid-Atlantiese Rif.
→ Onder berge = dik (kontinentale kors) → 35-70km
→ Moho = grens tussen kors en die mantel Konvergerend bots teen mekaar → druk en vou → berge of
→ Middelste laag = taai, warm + 2 900 km dik
MANTEL → Boonste deel = hard
vulkane
→ Onderste deel = sag en half-gesmelt (magma) Voorbeeld: Himalaya-berge.
→ Hitte in mantel = konveksiestrome (rots vloei stadig →
laat plate beweeg) Transformerend (skuif verby mekaar)
→ 3 400 km dik Groot spanning bou op → skielike ruk =
KERN → Binnekern = solied (baie warm en onder groot druk, aardbewing.
2 5 000-6 000 °C).
→ Buitekern = vloeibaar (ysterGraad 7 SW [Geografie] І www.notedsummaries.co.za
en nikkel) Voorbeeld: San Andreas-fout Kalifornië.