100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary GR 12 BESIGHEIDSTUDIES HFST 9

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
7
Subido en
17-08-2025
Escrito en
2025/2026

My business notes are well-organized and easy to understand, which makes studying so much more effective for me. I’ve made sure to include all the important concepts while keeping the information clear and concise. The structure helps me revise quickly without feeling overwhelmed, and the detail I’ve added shows the effort I’ve put in. I’m confident that these notes will help me perform well in my exams.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
17 de agosto de 2025
Número de páginas
7
Escrito en
2025/2026
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

EENHEID 9 :
• Sal hoër wees as die risiko’s verbonde aan die
BELEGGING belegging hoog is.

→ SEKURITEITE • Sal laer wees as die risiko verbonde aan die
belegging laag is.

Beleggingsekuriteite is ‘n belangrike manier om
rykdom te verkry en op te bou vir beide ‘n Risiko
individu en besighede. Verskeie
beleggingsgeleenthede is beskikbaar vir • Verskillende beleggingsgeleenthede het
beleggers om hul kapitaal in te belê. Sommige verskillende risiko’s daaraan gekoppel. • Sekere
beleggers stel daarin belang om hul rykdom te aandele het wel ‘n lae risiko oor ‘n lang
laat groei. Ander beleggers stel belang om ‘n beleggingstydperk. • Aandele met hoër risiko’s
bykomende inkomste te genereer om hul aftree- het ‘n groter potensiaal vir hoër opbrengste. •
verdienste aan te vul. Dit is belangrik dat Belegging in gewone-aandele hou ‘n hoër risiko
beleggers die risiko verbonde aan elke tipe in aangesien die belegger die volle/deel van die
belegging in ag neem. belegging kan verloor wanneer die maatskappy
ontbind/ bankrot verklaar/gelikwideer word.


Funksies van die Johannesburgse
Effektebeurs (JSE) Beleggingstermyn

die funksies van die JSE • Die beleggingstermyn verwys na die duur van
die belegging vanaf die aanvanklike datum van
• Gee geleenthede aan fi nansiële instellings belegging tot die beëindiging daarvan.
soos versekeringsmaatskappye om hul fondse
in aandele te belê. • Die duur van belegging kan wissel van kort-,
middel- of langtermyn aard, afhangende van die
• Dien as ‘n barometer/aanwyser van individuele behoeftes van die belegger.
ekonomiese toestande in Suid-Afrika.
• Die belegging kan wissel van ‘n kort-, middel-
• Hou beleggers op hoogte van aandeelpryse of langtermyn aard, afhangende van die
deur die aandeelpryse daagliks te publiseer. individuele behoeftes van die belegger.
• Dien as ‘n skakel tussen beleggers en • Hoër opbrengste kom die belegger toe met
openbare maatskappye. langtermynbeleggings.
• Aandele word deur kundiges gewaardeer en
beoordeel.
Beleggingstydperk Tydperk
• Waagkapitaal word op die ope mark Korttermyn Tot 2 jaar
beskikbaar gestel Mediumtermyn 2 tot 5 jaar
Langtermyn Meer as 5 jaar


Faktore wat in ag geneem moet Inflasiekoers
word wanneer beleggingsbesluite • Inflasie verwys na ‘n algemene styging in die
geneem word prys van goedere en dienste oor tyd, terwyl die
waarde van geld as gevolg daarvan afneem.

• Hoe hoër die infl asiekoers, hoe laer is die
Opbrengs op belegging (OOB) koopkrag van geld.
• Verwys na die bedrag geld wat die belegger • Beleggers soek daardie beleggings waarin die
bykomend tot die oorspronklike opbrengs op belegging hoër as die infl asiekoers
beleggingsbedrag kry. is.
• Die bykomende bedrag na belasting word • Die waarde van sekere bates soos eiendom
uitgedruk as ‘n persentasie van die neem toe namate infl asie toeneem, en bied dus
oorspronklike beleggingsbedrag. beleggers ‘n hoër opbrengskoers.

, Belasting • Lede kan bydra tot ‘n onwettige fi nansiële
skema en kan al die geld wat hulle bydra,
• ‘n Goeie belegging sal bepaal word deur die
verloor.
persentasie opbrengs na betaling van belasting
verskuldig aan die SAID. • Die moontlikheid bestaan dat ‘n lid nie sy/haar
maandelikse spaargeld sal kan bydra nie.
• Die belegger moet voorsiening maak vir
inkomstebelasting betaalbaar aan die SAID om • Die belegging is gekoppel aan lae risiko, en
‘n hoë netto nabelaste opbrengs te verseker. die geld van die beleggers is relatief veilig

• Beleggers moet kennis neem van die feit dat
verskillende belastingkoerse van toepassing is
Bestuurde portefeulje
vir elke vorm van belegging.
• ‘n Belegger het die geleentheid om van ‘n
finansiële adviseur gebruik te maak om al
Likiditeit sy/haar beleggings in een portefeulje te bestuur.

• Likiditeit verwys na die spoed waarmee ‘n • Die finansiële adviseur het volle beheer oor
belegging in kontant omgeskakel kan word. die beleggings in die belegger se portefeulje en
kan beleggingsopsies verander op grond van
• Hoe makliker dit is om ‘n belegging in kontant hul prestasie in die mark.
om te skakel, hoe meer likied is die belegging.
→ Risiko
• Hoe moeiliker dit is vir ‘n belegging om in
kontant omgeskakel te word, hoe minder likied • Die risiko’s verbonde aan ‘n bestuurde
is die belegging. portefeulje is laer oor ‘n langer tydperk.

• ‘n Bedrag moet belê word in ‘n tipe belegging • Die risiko’s verbonde aan die beleggings is
wat maklik in kontant omgeskakel kan word. versprei omdat beleggings in verskeie
maatskappye gemaak word.

• Finansiële adviseurs verkies om fondse in die
Tipes beleggings geleenthede en hul kapitaalmark te belê.
risikofaktore

Beleggers word aangeraai om verskeie
Besigheidsgeleenthede/Waagkapitaal
beleggingsgeleenthede te oorweeg om ‘n
ingeligte besluit te neem. Die keuse van ‘n • Beleggers stel fondse beskikbaar aan ‘n
beleggingsgeleentheid hang af van individuele voornemende besigheid om ‘n besigheid te
belangstelling en omstandighede. Elke begin, en hulle word mede-eienaars van die
beleggingsgeleentheid is gekoppel aan sekere besigheid.
risiko’s wat ‘n belegger vooraf moet oorweeg.
• ‘n Belegger moet homself/haarself vergewis
Gesamentlike fondse/Stokvel van die mark waarin die besigheid bedrywig is
voordat hy/sy die belegging maak.
• ‘n Stokvel word gestig deur ‘n klein groepie
mense wat informeel en vrywillig bydraes tot ‘n • Om in ‘n bestaande besigheid te belê, kan vir
spaarfonds maak. ‘n belegger lonend wees – mits die belegger
navorsing gedoen het oor die heersende
• Die stokvel laat elke lid toe om geld uit die marktoestande.
kollektiewe poel fondse te onttrek vir
persoonlike gebruik. → Risiko

• Die opbrengs op belegging is beperk weens • Die risiko’s verbonde aan hierdie tipe
die gereelde fonds-onttrekkings deur lede. belegging kan hoog wees indien die belegger
nie vertroud is met die mark waarin die
• Lede van die stokvel word aangemoedig om besigheid bedrywig gaan wees nie.
maandeliks vir ‘n spesifi eke doel te spaar.
• Entrepreneurs met beperkte ondervinding sal
→ Risiko moontlik nie die besigheid suksesvol kan
bestuur nie, wat veroorsaak dat die belegger ‘n
deel of alles van die belegging kan
$6.38
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
gittevanrooyen
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
4
Miembro desde
11 meses
Número de seguidores
0
Documentos
106
Última venta
3 meses hace
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Lee mas Leer menos
5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes