Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Die aanvraag na suiker in Brittanje
• Die ontdekking dat vrugte in suiker ingelê kon
word, en die maak van konfyt met suiker in die
1600's het die aanvraag na suiker in Europa
vergroot.
• Brittanje se rol in die driehoekige slawehandel en
toename in teedrinkery het die aanvraag na suiker
verhoog.
• Die verandering in eetgewoontes het gelei tot
Sample E2: Suider-Afrika
teen 1860 (B)
•
verhoogde verbruik van soet kosse, wat die
aanvraag na suikerproduksie verhoog het.
Teen 1750 was suiker die mees waardevolste
kommoditeit in Europese handel.
Passasier-Indiërs ná 1869
Summaries after sample
•
•
•
Passasier-Indiërs het vir hul eie reis na Natal betaal.
Hulle het vryelik gekies om na Natal te beweeg en
was nie gebonde aan enige arbeidskontrakte nie.
Faktore wat migrasie moontlik maak = kinders of
Omstandighede van ingeboekte Indiese arbeiders
familielede wat kontrakte voltooi het, wat hulle • Plantasiewerkers het aanvanklik hul eie hutte opgerig en klein
nooi om te help om ondernemings op te rig. lappies grond bewerk.
• Groeiende nywerhede en diamantbedryf in • Plantasie-eienaars het later verblyf verskaf - hulle het barakke
Kimberley in 1867 het arbeid nodig gehad, wat dit gebou met beknopte toestande en geen privaatheid nie.
moontlik gemaak het dat die passasier-Indiërs • Baie gesinne is verdeel en baie het nie elementêre
permanent aangebly het. hospitaalversorging ontvang nie.
• Die ontvangdepot het 'n sleg onderhou hospitaal gehad met swak
toestande.
GR8 SW-GESK O2-E2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)