Sample
Summaries after sample
,Sample
Summaries after sample
, Seisoenale temperatuurveranderings Die aarde se wenteling rondom die son
• Wanneer die son direk bogronds (90°) is = warm • Die aarde se wentelbaan om die son neem 365,26
temperature. dae.
• Wanneer die son se hoek minder as 90° is = koel • Die aarde wentel in 'n elliptiese of ovaal vlak om die
temperature. son.
• Wanneer die son direk bokant die Kreefskeerkring is - • Wanneer die Noordelike Halfrond somer ervaar, is
ervaar die Noordpool 24 uur sonlig en die Suidpool die son direk bokant die Kreefskeerkring.
ervaar 24 uur donkerte. • Wanneer die Suidelike Halfrond somer ervaar, is die
son direk bokant die ewenaar.
Seisoenale veranderings in E2: Die
Sample aardbol (B)
die lengte van dag en nag Hoek van as
• Wanneer die Steenbokskeerkring direkte • Strek van die Noordpool na die Suidpool.
sonlig ontvang - ervaar die Suidelike Halfrond • Dit is oorgekantel teen ‘n hoek van 23,5° tot
langer dae en korter nagte, en die Noordelike die vertikaal.
Halfrond ervaar korter dae en langer nagte. • Die kantel lei tot die verskillende seisoene.
Summaries after sample
• Wanneer die Kreefskeerkring direkte sonlig
ontvang - ervaar die Noordelike Halfrond
langer dae en korter nagte, en die Suidelike
Halfrond ervaar korter dae en langer nagte.
Dag-en-nag-ewening, sonstilstand en
verandering in hoek van die middagson
• Die aarde se gekantelde as lei tot 2 posisies rondom die son - die
Noordelike en Suidelike Halfrond is op 'n gelyke afstand van die son.
• Wanneer die Noordelike Halfrond die herfs-dag-en-nag-ewening
ervaar, ervaar die Suidelike Halfrond die lente-dag-en-nag-ewening.
• Wanneer die Suidelike Halfrond nader in die rigting van die son
gekantel as die Noordelike Halfrond, tref die son se strale die
Steenbokskeerkring direk teen 90° - somersonstilstand.
• Wanneer die Noordelike Halfrond nader in die rigting van die son
gekantel as die Suidelike Halfrond, tref die son se strale die
Kreefskeerkring direk teen 90° - somersonstilstand.
GR8 SW-GEO O1-E2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)