100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Gr 12 Besigheidstudies Hfst 7

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
8
Subido en
19-05-2025
Escrito en
2024/2025

Hierdie Besigheidstudie-aantekeninge bied duidelike en gestruktureerde samevattings van sleutelonderwerpe, met noodsaaklike inligting in ’n bondige en georganiseerde formaat. Dit beklemtoon belangrike konsepte, definisies en voorbeelde wat met die sakewêreld verband hou, wat dit makliker maak om die inhoud te verstaan en te onthou. Die aantekeninge is ontwerp vir vinnige hersiening en fokus op duidelikheid en relevansie om effektiewe studie en eksamenvoorbereiding te ondersteun.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
19 de mayo de 2025
Número de páginas
8
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

EENHEID 7:
Gehalteversekering
GEHALTE VAN
• Kontroles word uitgevoer tydens en na die
produksieproses.
PRESTASIE
• Verseker dat daar in elke stadium van die
proses aan vereiste standaarde voldoen is.

Gehalte en gehalte-konsepte • Prosesse word ingestel om te verseker dat die
gehalte van produkte of dienste en stelsels
Die hoofdoel van besighede is om wins te voldoen aan voorafbepaalde standaarde met
maksimeer deur die verskaffing van produkte minimale defekte, vertragings en
en dienste van hoë gehalte. Dit is belangrik dat tekortkominge.
besighede verskeie gehalte-konsepte
implementeer om kliënte te behou, • Maak seker dat elke proses daarop gemik is
winsgewendheid te verhoog en volhoubaar te om die produk die ‘eerste keer reg te kry’ en
bly. doelgerig en aktief te voorkom dat foute gebeur.

In die strewe om gehalte te verseker en te Gehaltebestuur
verbeter, moet ‘n besigheid die behoeftes en
• Die proses om alle aktiwiteite te bestuur wat
begeertes van die kliënte en die mate waarin
nodig is om te verseker dat ‘n besigheid
die besigheid aan hierdie behoeftes en
produkte en dienste van konsekwent hoë
begeertes voldoen, in ag neem. Besighede wat
standaarde produseer.
die gehalte van hul produkte verbeter, is
finansieel volhoubaar en het ‘n groter aandeel • Verwys na tegnieke en instrumente wat
van die mark. gebruik word om die gehalte van ‘n produk te
ontwerp en verbeter.

• Kan gebruik word vir aanspreeklikheid binne
Definisies van gehalte-konsepte elk van die besigheidsfunksies.

Gehalte • Gemik om te verseker dat die gehalte van
produkte en dienste konsekwent is./Fokus op die
• Gehalte is die vermoë van ‘n produk of diens
middele om konsekwentheid te bereik.
om die spesifi eke behoeftes van verbruikers te
bevredig. Gehalteprestasie
• Dit word gemeet aan spesifi eke kriteria soos • Die totale prestasie van elke afdeling word
fi siese voorkoms, betroubaarheid, gemeet aan die gespesifi seerde standaarde.
duursaamheid, volhoubaarheid en
naverkoopdiens. • Kan verkry of bereik word as alle afdelings
saamwerk na dieselfde gehaltestandaarde.
• Die doeltreffendheid van dienste en die
vermoë om ‘n effektiewe uitkoms te verskaf • Gehalte word gemeet deur fi siese produk en
sonder te veel vertragings. statistiese uitset van prosesse, opnames van
die gebruikers en/of kopers en verbruikers van
Gehaltebeheer produkte en dienste.

• ‘n Stelsel wat verseker dat daar aan die Gehaltebestuurstelsels
verlangde gehalte voldoen word deur die fi nale
produk te inspekteer om te verseker dat dit aan • ‘n Gehaltebestuurstelsel is ‘n raamwerk wat ‘n
die vereiste standaarde voldoen. besigheid gebruik om sleutel
organisasieprosesse te bestuur.
• Sluit in die stel van teikens, meting van
prestasie en die neem van regstellende • Dit is ‘n geformaliseerde stelsel wat
maatreëls. prosedures, prosesse en verantwoordelikhede
dokumenteer vir die bereiking van
• Nagaan van grondstowwe, werknemers, gehaltebeleid en -doelwitte.
masjinerie, vakmanskap, produksie en prosesse
om te verseker dat hoë gehaltestandaarde
gehandhaaf word.

, • Koördineer en Rig organisasie-aktiwiteite om Die voordele van ‘n goeie
aan kliënte-/regulatoriese vereistes te voldoen gehaltebestuurstelsel
en die doeltreffendheid en akkuraatheid
daarvan op ‘n deurlopende basis te verbeter. • Doeltreffende kliëntediens word gelewer, wat
lei tot verhoogde kliënte tevredenheid.
• Dit word uitgedruk as organisatoriese
doelwitte, aspirasies, prosesse, beleid, • Tyd en organisatoriese hulpbronne soos
gedokumenteerde inligting en hulpbronne wat finansies, grondstowwe en arbeid word
nodig is om gehaltestandaarde in die besigheid doeltreffend gebruik.
te implementeer en te handhaaf.
• Produktiwiteit verhoog deur behoorlike en
effektiewe tydsbestuur, en die gebruik van
hulpbronne van hoë gehalte.

• Produkte en dienste word voortdurend
Die verskille tussen gehaltebeheer verbeter, wat lei tot verhoogde vlakke van
en gehalteversekering kliënt-tevredenheid.

Gehaltebeheer Gehalteversekerin • Verhoog die vermoë van die besigheid om hul
g visie, missie en doelwitte te bereik.
• Stelsel wat verseker • Kontroles wat
• Die besigheid het ‘n / verbeter sy
dat die verlangde tydens en na die
gehalte verkry word produksieproses mededingende voordeel bo sy mededingers.
deur die finale produk uitgevoer word.
te inspekteer.
• Verseker dat • Verseker dat daar in
voltooide produkte elke stadium van die Gehalte van prestasie/ Gehalte-
aan die vereiste proses aan vereiste aanwysers van elke
standaarde voldoen. standaarde voldoen besigheidsfunksie
is.
• Sluit in die stel van • Die inbou van Die gehalte van prestasie in elke
teikens en meting gehalte in besigheidsfunksie beïnvloed direk die mate
van prestasie en om teenstelling met
regstellende kontrolering vir waarin die besigheid gehalte regdeur die
maatreëls te neem gehalte. besigheid kan bereik. Elke besigheid behoort die
gehalte-aanwysers te ken wat nodig is om aan
verwagtinge te voldoen en dit moet aan alle
Die verskille tussen gehaltebestuur werknemers in verskeie afdelings
en gehalteprestasie gekommunikeer word. Die bydra van elke
besigheidsfunksie tot die sukses van die
Gehaltebestuur Gehalteprestasie besigheid staan ook bekend as gehalte
• Tegnieke, • Die totale prestasie aanwysers.
instrumente en van elke afdeling
metodes wat gebruik word gemeet aan die
word om die gehalte gespesifiseerde
van ‘n produk te standaarde. ALGEMENE BESTUURSFUNKSIE
bepaal of te verbeter.
• Kan gebruik word • Kan verkry word as • Ontwikkel effektiewe strategiese planne.
vir aanspreeklikheid alle afdelings
binne elk van die saamwerk na • Doeltreffende toewysing van organisatoriese
besigheidsfunksies. dieselfde hulpbronne.
gehaltestandaarde.
• Gemik om te • Gehalte word • Effektiewe kommunikering van visie/missie
verseker dat die gemeet deur fisiese • Stel prioriteite vir die besigheid vas.
gehalte van produkte produk/statistiese
of dienste uitset van prosesse,
konsekwent is./Fokus opnames van die
op die middele om gebruikers en/of
PRODUKSIEFUNKSIE
konsekwentheid te kopers en verbruikers
bereik. van produkte of • Monitor prosesse/bepaal oorsake van
dienste
produksieprobleme.

• Implementeer gehaltebeheerstelsels.
$6.38
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
gittevanrooyen
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
4
Miembro desde
11 meses
Número de seguidores
0
Documentos
106
Última venta
3 meses hace
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Lee mas Leer menos
5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes