100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Langvrae V2

Puntuación
-
Vendido
1
Páginas
32
Subido en
16-05-2025
Escrito en
2024/2025

Alle moontlike langvrae vir graad 12 ekonomie vraestel 2

Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
16 de mayo de 2025
Número de páginas
32
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Bespreek in detail maatreels om vraagtrek- en /of kostedruk-inflasie te
bestry:

Inleiding:
Die inflasiekoers verwys na die persentasie styging van goedere en dienste oor ‘n
bepaalde tydperk


Hoofdeel:
Vraagtrekinflasie:
Huishoudings se besteebare inkomste styg agv verlaagde belasting, toegankliker
krediet en minder besparings


Laer rentekoerse moedig meer beleggingsaktiwiteite soos lenings en produktiewe
aktiwitiete aan. Besighede wil hulle produktiwiteit wil uitbrei agv die verwagting van hoër
vlakke van winste


Wanneer regeringsbesteding styg dmv lenings, word groot bedrae geld in omloop
geplaas


Hierdie toenames in besteding dws verhoogde vraag lei tot ‘n nuwe hoër markprys,
omdat aanbod traag is om by vraag aan te pas. Grafies skuif die vraagkurwe uit na regs
en vorm ‘n nuwe ewewig by ‘n hoër prys


Monetere beleid:
Die SARB gebruik monetere beleidinstrumente om die geldvoorraad in die ekonomie te
beheer om inflasie agv ‘n oorskotvraag te bekamp


Rentekoersverhogings moedig verbruikers aan om meer te spaar en minder te
spandeer. Vraag na goedere ne dienste verlaag dus en die druk van vraagtrekinflasie
word verlig

,Kredietperkte word geimplmenteer om die hoeveelheid geld in omloop te verminder en
sodoende verbruikersbesteding te verminder


Die SARB konsulteer met handelsbanke om te verseker dat hulle in heersende
ekonomiese omstandighede eties en verantwoordelikheid sal optree tov die verlening
van krediet aan verbruikers in die belang van huidige en toekomstige ekonomiese
opsigte


Fisikale beleid:
Verhoogde direkte belasting beteken dat vebruikers meer van hulle inkomste op
belasting sal spandeer en dus minder besteebare inkomste sal he. Vraag in die
ekonomie is dus laer en prys daal


Invoervervanging word geimplimenteer om plaaslike produksie te bevorder en tesame
daarmee die vraag na ingevoerde goedere te verlaag. Plaaslike vervaardgiers het dus
die geleentheid om hulle produksie uit te brei en verbruikers baat by laer pryse


Ander beleidsmaatreels:
Deur wetgewing in te stel wat vas tel dat loon- en salarisverhogings onder of gelyk aan
die inflasiekoers moet wees in te stel, sal vebruikers se koop krag verlaag en sodoende
vraagtrekinflasie beperk


Aansporings soos belastingverligting op spaargeld dal verbruikers aanmoedig om meer
te spaar en minder te bestee, Dit verminder besteding in die ekonomie en beperk
vraagtrekinflasie

,Kostedrukinflasie:
Toename in produktiwiteit:
Verbeterde onderwys:
Onderwys en opleiding le die fondasie vir ‘n goeie ekonomie.


Wanneer daar meer in opvoeding bele word sal daar meer geskoolde arbeiders deel
wees van die arbeidsmag en arbeiders sal beter kwaliteit arbeid kan lewer omdat hulle
meer kennis het wat aanbod van goedere en dienste in die ekonomie sal bevoordeel


Verbeterde tegnologie:
Tegnologie as die vyfde produksiefaktor ontwikkelvoordurend en is noodsaaklik vir
produsente om mededingend te bly.


Produsente wat gebruik maak van nuwe tegnologie kan hulle produksieprosesse
vergemaklik en meer produseer. ‘n Verhoogde aanbod plaas minder druk op pryse en
inflasie


Mededinging:
Suid-Afrika se produkte moet kan meeding met die produkte van sy handelsvennote.


Vervaardigingsondernemings moet dus probeer om hulle produksiekoste so laag as
moontlik te hou deur loonverhogings in lyn met inflasie toe te staan en produktiwiteit te
verhoog.


Belastingkortings en subsidies vananf die regering kamofleer werklike koste en help
vervaardgiers om mededingend te bly in die internasionale mark

, Ekstra deel:
Vraagtrek inflasie Grafiek:




Kostedruk inflasie Grafiek:




Slot:
Inflasieteikens verwys na doelbewuste maatreels wat deur die regering ingestel word
om die uitwerking van inflasie om die land te ekonomie te beheer. Suid-Afrika se
inflasieteikenband in 3-6%
$6.38
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
jankemarais Stellenbosch University
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
23
Miembro desde
8 meses
Número de seguidores
0
Documentos
23
Última venta
2 meses hace
Summaries / Opsommings

Selling high school and university notes

5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes