WISKUNDE
OEFENBOEK
WISKUNDE REËLS
VOORBEELDE
OEFENINGE
, DEFINISIES
Graad 8 Wiskunde
1. a) priem getal : ‘n getal met slegs twee faktore – 1 en homself.
b) veelvoud : n getal wat sonder 'n res gedeel kan word.
c) faktor : 'n getal wat perfek in 'n ander getal verdeel sonder 'n res.
d) priem faktor : 'n priemgetal wat perfek in 'n ander getal verdeel sonder 'n res
e) KGV : Kleinste Gemene Veelvoud – die kleinste veelvoud wat twee of meer getalle
met mekaar gemeen het.
f) GGF : Grootste Gemene Faktor – die grootste faktor wat in twee of meer getalle
ingaan.
g) heelgetal : ‘n positiewe en negatiewe getal
h) eksponent : die aantal kere wat 'n getal met homself vermenigvuldig word.
i) vierkantswortel : die getal wat met homself vermenigvuldig word om die getal wat gegee word
te gee
j)
k) wetenskaplike notasie : 'n manier om getalle te skryf wat te groot of te klein is om
maklik geskryf te word.
k) funksie : die verhouding tussen twee getalle
l) uitdrukking : ‘n som met veranderlikes en getalle
m) veranderlike : 'n letter of simbool wat 'n waarde verteenwoordig wat al dan nie gegee mag
word nie en kan verander word na gelang van die situasie.
n) koëffisiënt : die getal wat aan 'n veranderlike geheg is
o) konstante : 'n getal wat nie aan 'n veranderlike geheg is nie
p) vergelyking : twee uitdrukkings wat aan mekaar gelyk gestel word.
q) substitusie : vervanging van die veranderlike met 'n bepaalde waarde
: veranderlikes en getalle met mekaar gedeel of vermenigvuldig. Terme word
r) term Word geskei met ‘n + of – teken.