100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 9 Lewensoriëntering (LO) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
27
Subido en
27-02-2025
Escrito en
2024/2025

Hierdie produk bevat al die werk vir Lewensoriëntering LO Graad 9, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 9 LO Kwartaal 2 Opsommings Week 1-2:  Grondwetlike regte en verantwoordelikhede | Liggaamsopvoeding Eenheid 1:  Kwessies met betrekking tot landsburgers se regte en verantwoordelikhede Eenheid 2:  Veiligheidskwessies met betrekking tot deelname aan sport Eenheid 3:  Deelname aan en uitvoering van 'n wedstrydplan vir 'n individuele of spansport Week 3-5:  Grondwetlike regte en verantwoordelikhede | Liggaamsopvoeding Eenheid 1:  Grondwetlike waardes soos vervat in die Suid-Afrikaanse Grondwet Eenheid 2:  Deelname aan en uitvoering van 'n wedstrydplan vir 'n individuele of spansport Eenheid 3:  Deelname aan en bewegingsuitvoering in 'n wedstrydplan vir individuele of spansport Week 6-8:  Wêreld van werk | Liggaamsopvoeding Eenheid 1:  Beskikbare opsies na voltooiing van Graad 9 Eenheid 2:  Kennis van die wêreld van werk: regte, verantwoordelikhede en geleenthede in die werkplek Eenheid 3:  Deelname aan en uitvoering van 'n aksie- of wedstrydplan vir 'n individuele of spansport Eenheid 4:  Deelname aan en bewegingsuitvoering van 'n wedstrydplan vir individuele of spansport

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado










Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
27 de febrero de 2025
Número de páginas
27
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Sample
Summaries after sample

, Respek vir ander se regte
Vierings van nasionale
en internasionale dae Respek vir die regte van mense wat
• Menseregtedag (21 Maart) - herdenk slagoffers leef met uiteenlopende gestremdhede
van menseregteskendings.
• Vryheidsdag (27 April) - word gevier om gelyke • Talente en vermoëns word deur lewenservarings en
verantwoordelikheid en gelykheid te omstandighede beïnvloed.
beklemtoon. • Sommige individue word gebore met fisiese of
• Erfenisdag (24 September) - vier diversiteit van verstandelike gestremdhede, terwyl ander
mense. gestremdhede ontwikkel as gevolg van siekte of
ongelukke.
• Versoeningsdag (16 Desember) - 'n manier om te E1: Kwessies met • Mense met gestremdhede het dieselfde regte.
aanvaar dat die verlede nie ongedaan gemaak
betrekking tot

Sample
kan word nie, maar om uit vorige foute te leer vir
'n beter toekoms.
• Jeugdag (16 Junie) - herdenk vorige generasies se
opofferings vir gelykheid en voorkoming van
diskriminasie.
landsburgers se regte
en
verantwoordelikhede
Respek vir mense wat besmet is met
en geraak word deur MIV en vigs
• Werkersdag (1 Mei) - vier pogings om self en die


Summaries after sample
samelewing deur werk te verbeter.
• Vrouedag (9 Augustus) - word gevier om diegene
wat vooroordeel en diskriminasie ervaar, te
erken en te onthou.
• Afrikadag (25 Mei) - word gevier om mede-



Mense wat met MIV of vigs leef, het dieselfde
regte en verdien gelyke geleenthede en respek.
Blootstelling aan bloed, geslagsvloeistowwe of
borsmelk wat die virus dra, kan tot infeksie lei.
Afrikastate te onthou en hulle te ondersteun.
• Nelson Mandeladag (18 Julie) - vereer Mandela Nasionale gesondheidsdae
se werk en moedig positiewe bydraes tot ander
se lewens aan. • Verhoog bewustheid van siektes of
• Wêreldvlugtelingdag - beklemtoon die behoefte siektetoestande.
aan aanvaarding en ondersteuning in die herbou • Bv. Wêreldkankerdag (4 Februarie),
van lewens. Wêreldteringdag (24 Maart), en Wêreldmalariadag
(25 April), en Wêreldvigsdag (1 Desember).
• Bou ondersteuning en onderrig mense oor
spesifieke siektes.




GR9 LO K2:W1-2 Breinkaart Via Afrika Kopiereg © www.summariessa.co.za (DO NOT COPY)

, Sample
Summaries after sample
$5.37
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
SummariesSA Summaries SA
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
550
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
193
Documentos
694
Última venta
2 días hace

4.4

67 reseñas

5
44
4
12
3
8
2
3
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes