100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Poёsie en literêre termes

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
2
Subido en
24-02-2025
Escrito en
2024/2025

My Grade 12 notes and summaries are well-structured, detailed, and easy to understand. They cover key concepts clearly, making it easier to review and retain information. With concise explanations, organized layouts, and relevant examples, my notes serve as a valuable study tool for exams and assignments. I’m proud of the effort I’ve put into them!

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado








Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
24 de febrero de 2025
Número de páginas
2
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Poësie Personifikasie – Wanneer lewelose dinge
menslike eienskappe kry. (bv. "Die wind
fluister.")

Poësie-terme : Hiperbool – ‘n Oordrywing vir effek. (bv. "Ek
het ‘n duisend keer gesê!")
Titel – Naam van die gedig; dui dikwels op die
tema. Ironie – Wanneer die teenoorgestelde van wat
verwag word, gebeur.
Spreker – Die persoon/stem wat in die gedig
praat (nie noodwendig die digter nie). Sarkasme – ‘n Skerp, spottende vorm van
ironie.
Strofe – ‘n Groep versreëls wat saam Klimaks – ‘n Gebeurtenis wat tot ‘n
gegroepeer is (soos ‘n paragraaf in ‘n storie). hoogtepunt opbou.
Antiklimaks – Wanneer ‘n verwagte
o 2
versreëls → Koplet
hoogtepunt in teleurstelling eindig.
o 3
versreëls → Tersine
o 4
versreëls → Kwatryn Paradoks – ‘n Skynbare teenstrydigheid. (bv.
o 5
versreëls → Kwintet "Hoe meer jy leer, hoe minder weet jy.")
o 6
versreëls → Sekstet
Ellips (...) – Lospunte wat onvoltooide
o 7 versreëls → Septet gedagtes of spanning aandui.
o 8 versreëls → Oktaaf
Metonomia- Woorde wat na ‘n beelds verwys.

Versreël – ‘n Enkele reël in ‘n gedig. Polisondenton- Ritme stadiger te maak.

Rymskema – Die patroon van rym aan die Sinekdokgee- Verwysing na ‘n klein deel van
einde van versreëls: iets, wat eintlik verwys na iets groters.
o Paarrym (aa bb)
o Kruisrym (abab)
o Omarmde rym (abba)
Literêre aspekte :
o Gebroke rym (abca)
o Vrye vers (geen vaste
Tema – Die sentrale boodskap of idee van die
rympatroon nie) gedig.
Alliterasie – Herhaling van dieselfde Toon – Die gevoel of emosie waarmee die
konsonantklank aan die begin van woorde. (bv. gedig geskryf is (bv. hartseer, vrolik, sarkasties).
"Wind waai woes")
Atmosfeer – Die stemming wat in die gedig
geskep word.
Assonansie – Herhaling van dieselfde
vokaalklank. (bv. "Maan straal sag") Tyd en ruimte – Wanneer en waar die gedig
afspeel.
Klinkerrym – Rym wat op die vokaalklank
gebaseer is. Woordkeuse (Diksie) – Die tipe woorde wat
gebruik word om ‘n spesifieke effek te skep.
Klinkrym – Rym waar ‘n klank ooreenkom,
maar die spelling verskil. Beeldspraak – Die gebruik van metafore,
vergelykings en personifikasie om beelde te
Enjambement – Wanneer ‘n versreël sonder ‘n skep.
punt of komma in die volgende reël invloei.
Struktuur – Die manier waarop die gedig
Metafoor – Direkte vergelyking sonder "soos" georganiseer is (bv. aantal strofes en versreëls).
of "nes". (bv. "Die lewe is ‘n reis.")
Herhaling – Woorde of frases wat herhaal word
Vergelyking – Twee sake word vergelyk met om klem te plaas.
"soos", "net soos" of "nes". (bv. "Soos ‘n leeu
brul hy")
$3.19
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
gittevanrooyen
5.0
(1)

Conoce al vendedor

Seller avatar
gittevanrooyen
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
4
Miembro desde
11 meses
Número de seguidores
0
Documentos
106
Última venta
3 meses hace
NotePerfect

My studienotas is sorgvuldig opgestel om ’n duidelike en omvattende oorsig van die materiaal te bied. Elke onderwerp word in goed georganiseerde afdelings verdeel, wat dit maklik maak om te volg en te verstaan. Die notas is bondig maar deeglik, wat sleutelkonsepte in detail dek sonder om die leser oorweldig. Ek gebruik presiese taal en duidelike verduidelikings om te verseker dat die inhoud beide toeganklik en boeiend is. Goed navors en akkuraat, my notas bied waardevolle insigte en voorbeelde wat studente help om selfs die mees komplekse idees te begryp. Dit is ontwerp om so effektief as moontlik te wees, en is ’n noodsaaklike bron vir enigeen wat in hul studies wil slaag.

Lee mas Leer menos
5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes