beskrywing van die beskrywing van
DIE MENSLIKE pose n sy vereistes spesifieke
vaardigehede wat
HULPBRONNEFUNKSIE nodig is vir die pos
Beskryf sleutel- Beskryf
prestasies vir ‘n sleutelvereistes vir
WERWING spesifieke pos die persoon wat die
pos sal vul.
Die betekenis van wewing
→ Die proses wat deur ‘n besigheid gebruik Werwingmetodes
word om sekere vakatures in die besigheid te
→ Interne werwing
identifiseer en geskikte candidate daarvoor te
lok. Internebullitins
Aanbeveling van huidige werknemers
→ Besighede moet kan kies om ‘n interne of
Mededeling/ oorvertelling
eksterne metode van werwing te gebruik.
Interne- / bestuursverwysings
→Die metode wat hulle kies sal afhang van die
→ Eksterne werwing
vereistes van die vakature.
Gedrukte media
→ Dit begin met die proses om aktief candidate
Elektroniese media
vir ‘n vakature te vind, tot die suksesvolle
Netwerking
integrasie van die kandidaar in die besigheid.
Profesionele verenigings
Die impak van interne werwing
Werwingprosedure
→ Positief
→ Die MHB berei ‘n posontleding voor.
Besighed behou bestaande werknemers
→ Kies of interne werwing of eksterne werwing. deur bevorderings van binne die
besigheid
→ Oorweeg eksterne werwing as interne Geleenthede vir bevordering beloon
werwing onsuksesvol was. goeie werk en motiveer huidige
werknemers
→ Plaas advertensie in geselekteerde media.
Huidige werknemers verstaan die
funksies van die besigheid
Die werwingsproses is vinniger/
Die betekenis van posontleding
goedkoper as die kandidate aan die
→ ‘n Posontleding is ‘n hulpmiddel wat deur die besigheid bekend is.
menslike hulpbronfunksie gebruik word om
→ Negatief
inligting oor die besigheid se arbeidsmag te
verkry en te ontleed Idees van huidige werknemers mag dalk
beperk wees.
→ ‘n Posontleding bestaan uit ‘n posbeskrywing
Werknemers wat nie die nodige
en posspesifikasie.
vaardighede vir die nuwe werk het nie,
→ Die werkgewer moet duidelik wees oor die kan dalk bevorder word.
tipe werk wat ‘n potensiёle werknemer sal moet Werknemers wat nie bevorder word nie,
verrig sodat ‘n toepaslike posbeskrywing en kan produktiwiteit belemmer en moral
posspesifikasie voorberei kan word. verlaag.
Huidige werknemers moet dalk opgelei
word voordat hulle bevorder kan word.
Die verskille tussen posbeskrywing en
posspesifikasie
Die impak van eksterne werwing
POSBESKRYWING POSSPESIFIKASIE
Beskryf Beskryf die minimum → Positief
verantwoordelikhede aanvaarbare
van ‘n spesifieke vaardighede wat Nuwe kandidate bring nuwe talente.
werk nodig is vir die werk Daars ‘n groter aantal kandidate om van
‘n Geskrewe ‘n Geskrewe te kies.
, Minimaliseer konflik onder huidige
werknemers.
Algehele produktiwiteit kan voorkom as
die nuwe werker aktief waarde toevoeg.
→ Negatief Die rol van die onderhoudvoerder
Eksterne bronne kan duur wees. → Voor die onderhoud
Keuringsprosesse kan lei dat
onbevoegde kandidaat gekies word. Gaan die CV na van elke kandidaat
Inligting oor CV’s kan dalk vervals wees. Bespreek en berei die plek voor vir die
Nie-geskikte aansoeke kan die onderhoud
keuringsproses vertraag. Stel die onderhoudsdatum vas
Die onderhoudvoerder moet ‘n kernstel
vrae ontwikkel van al die vereistes
KEURING → Tydens die onderhoud
Keuringsprosedure Stel lede van die onderhoudspaneel voor
an elke kandidaat
→ Ontvang dokumentasie
Skryf die antwoorde van die kandidaat
→ Evalueer CV’s en skep ‘n kortlys neer vir toekomstige verwysing
Gee ‘n geleentheid vir die kandidaat om
→ Gaan inligting in die CV en kontakverwysings vrae te vra
na Stel dieselfde stel vrae aan alle
kandidate
→ Over voorlopige siftingsonderhoude
→ Assesseer kanidate wat aansoek gedoen het
vir senior poste Die rol van die aansoeker
→ Voer onderhoude met kanidate op die kortlys → Tydens die onderhoud
→ Bied indiensneming skriftelik aan Luister aandagtig na die vrae voordat jy
reageer
Sifting as deel van die keuringsprosedure
Maak oogkontak en hou ‘n goeie postuur
1. Vergelyk aansoekdokumente van Vra vrae om duidelikheid te kry
candidate teen die vereistes van die pos Wees selfversekerd en openbaar ‘n
2. Candidate wat aan die minimum positiewe gesindheid
vereistes voldoen word van die ander
geskei
3. Voer agtergrondkontroles uit van Betekenis van ‘n indiensnemingskontrak
aansoekers wat vir die pos kwalifiseer
4. Stel n kortlys op van die mees gepaste → Bepaal beide die regte en
kandidate nadat sifting afgehandel is. verantwoordelikhede van die werkgewer en die
werknemer
→ Spesifiseer die pligte wat deur die werknemer
Die doel van die onderhoud uitgevoer sal word in ruil vir vergoeding van die
werkgewer
→ Skep ‘n geleentheid waar inligting oor die
besigheid en die aansoeker uitgeruil kan word.
→ Versamel inligting oor die sterk- en Aspekte van ‘n indiensnemingskontrak
swakpunte van elke kandidaat.
→Handtekeninge van beide die werkgewer en
→ Pas inligting wat deur die aansoeker verskaf is werknemer
by die posvereistes.
→ Persoonlike besonderhede van die werknemer
→ Help die werkgewer om ‘n ingeligte besluit
oor die mees geskikte kandidaat vir die post e → Posbenaming
kies.
→ Proeftydperk