• ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis
  • Escrito por estudiantes que aprobaron
  • Inmediatamente disponible después del pago
  • Leer en línea o como PDF
Vender
¿Dónde estudias?
Tu idioma
Document preview thumbnail
Vista previa 1 fuera de 4 páginas
Presentación

Gr 12 toespraak afr HL

Document preview thumbnail
Vista previa 1 fuera de 4 páginas

Die toespraak gaan oor moderne kunstenaars wat die moderne styl gebruik as verskoning om sleg te wees. Geskryf deur @die_grys

Vista previa del contenido

Wat is kuns:
Die HAT definieer dit as die uitdrukking van kreatiwiteit en
verbeelding, wat tot ʼn mate toe die konsep vasvang, maar die
moderne kunswêreld maak mens skepties of dit werklik so is.
Ek beskou nie noodwendig piesangs teen mure en onreëlmatige
vlekke op massiewe doeke, as briljante kuns nie en ek is seker
daarvan dat mense saam met my stem. Hierdie “kuns” verneder
egte kunswerke, aangesien ons generasie en die wat nog moet
kom, meestal blootgestel word aan hierdie gehalte van
“kreatiwiteit”.
Ek beskou die oorsprong van hierdie beweging as Picasso se
handewerk. Wat baie nie weet nie, is dat hy eintlik ʼn fantastiese
kunstenaar was. Hy het die Kubistiese styl ontwikkel, omdat hy
verveeld was met alledaagse skilder. Hy het al op ʼn jong
ouderdom sy skildertegniek bemeester en kan geklassifiseer word
as geniaal , dus wou hy eksperimenteer met iets ongesiene.
Die enigste verskil tussen hom en vandag se moderniste, is een
sleutelwoord: talent. Baie van hierdie “Kreatiewe” bliksems
gebruik die modernistiese beweging as ʼn verskoning om kuns te
produseer wat bloot die toonbeeld van onoorspronklikheid en
luiheid is.
Mens kan stry dat my siening op die onderwerp slegs gebaseer is
op my opinie en frustrasies, maar ʼn sensus opname deur die NEA
in Amerika steun my stelling. Volgens die resultate is mense met
hoër kwalifikasies en groter inkomstes, meer waarskynlik om
moderne kuns te waardeer. Dieselfde sensus toon dat jonger
generasies meer geneig is om hierdie benadering ʼn kans te gee.
Dus, moet jy of net verveeld genoeg wees om vir dae te wonder
oor die “dieper betekenis” van willekeurige spatsels op No 5 en
genoeg geld hê tot jou beskikking om te mors op sulke twak OF jy
is net te jonk en onnosel om te besef dat dit nie eg kuns is nie.

Información del documento

Schooljaar
200
Subido en
15 de febrero de 2025
Número de páginas
4
Escrito en
2024/2025
Tipo
Presentación
Personaje
Desconocido
$3.10

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
Crichan
5.0
(1)
Vendido
33
Seguidores
2
Artículos
24
Última venta
1 semana hace




Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes