“Luisterswaeltjies” (T.T. Cloete)
Titel: Die swaeltjies luister die mense af /
luister wat die mense sê.
“Luisterswaeltjies” is ‘n woord wat die
digter self geskep het. In die gedig
verduidelik die spreker waarom hy hulle
luisterswaeltjies noem – hulle “luister”.
The swallows listen to the people
Swaeltjies is voëls wat in die koue maande
na warmer areas beweeg, hulle versamel
op telefoondrade om as swerms saam te
vlieg.
Dit lyk of hulle kan hoor wat die mense oor
die telefoondrade sê
Swallows are birds that move to warmer
areas in the cold months, they gather on
telephone wires to fly together as flocks.
They seem to be able to hear what the
people are saying over the telephone wires
@Juffrou_Ansie
, 2
Alliterasie: Dit maak die
gedig klankryk
Personifikasie
Drome wat die mense
Kontras: suid teenoor noord
koester: Om die winter vry te
staan in kontras met mekaar
spring.
Contrast: south versus north
Dreams the people cherish: To
contrasts with each other
escape winter.
Die enjambement Rympatroon: AABB CCDD
bewerkstellig ’n vloeiende Rymskema: Paarrym
ritme
Stemming: filosofies, maar
The enjambement establishes ook speels beskryf word
a flowing rhythm
@Juffrou_Ansie