Peter J. Philander DIGVORM
Gebore: 25 November 1921 In Caledon, Suid-Afrika Die gedig bestaan uit 4
kwatryne en kruisrym. Die
Geheg aan die Hantam en hierdie streek en sy mense
vaste struktuur en strofebou
speel ʼn groot rol in sy gedigte en verhale. 1969 emigreer
pas by die ordelikheid,
na die Verenigde State van Amerika Sterf: 7 Februarie
presiesheid en netheid van
2006 in Las Vegas. Verse in my inboks. ʼn Poësie-handleiding vir Afrikaans Huistaal
die ma.
Graad 12. 16
Die gedig het ‘n vaste
strofebou, aangesien daar 4
kwatryne is. Die vaste
strofebou sluit aan by die
Die spreker se
ordelikheid en presiesheid
herinnering aan sy/haar
wat tydens maaltye by die
moeder sal sterker
ma se huis geheers het. @IMPAQ
word.
JUN 2023
Die suggestie dat hoe
meer die spreker die
klokkie gebruik, hoe
meer sal die spreker Sinvolle herhaling van “steeds”/”nou” (versreëls 4, 8, 11,
aan sy/haar moeder 12, 14) beklemtoon dat die rituele die herinneringe helder
dink en hoe varser raak hou. Verse in my inboks. ʼn Poësie-handleiding vir Afrikaans Huistaal Graad 12. 16
die herinneringe. @IMPAQ
JUN 2023
Die klokkie se kleur verander – goud, silwer, koper (word al minder
gebruik en skoon gemaak). Netso het die moeder ouer geword en
die herinneringe het vervaag. Tydsprogressie word verder bevestig
deur “eers”, “later”, “nou”. Verse in my inboks. ʼn Poësie-handleiding vir Afrikaans Huistaal Graad 12.
16
@Juffrou_Ansie
, 2
Boodskap: Die goeie en mooi
Tema: Die kringloop/verloop van die lewe: jeug, word ouer, kragte neem af, dinge in die lewe word
verganklikheid (dood). Herinneringe van die spreker oor etenstye saam met sy blywende herinneringe.
moeder.Verse in my inboks. ʼn Poësie-handleiding vir Afrikaans Huistaal Graad 12. 16 Tradisies en rituele sorg vir
spesiale herinneringe en gee
betekenis aan die lewe. Sorg
ook vir eenheid en stabiliteit.
Toon & stemming Verse in my inboks. ʼn Poësie-handleiding vir
Toon: nostalgies, Afrikaans Huistaal Graad 12. 16
verlangend, ernstig,
heimwee
Stemming: nostalgies,
emosioneel, mymerend,
verlangend Verse in my inboks. ʼn Poësie-
handleiding vir Afrikaans Huistaal Graad 12. 16
@Juffrou_Ansie