Afkortings
Woord Afkorting Engles
1. Aanstaande a.s. Next
2. Betekenis Bet. Meaning
3. Byvoeglike naamwoord b.nw. Adjective
4. Bywoord Bw. Adverb
5. Dit is d.i. i.e. (that is)
6. Infinitief Inf. Infinitive
7. Kontant by aflewering k.b.a. C.O.D. (cash on delivery)
8. Myns insiens m.i. My opinion
9. Naamlik Nl. Namely (viz)
10. Nie van toepassing n.v.t. Not applicable (N/A)
11. Redakteur Red. Editor
12. Selfstandige naamwoord s.nw. Noun
13. Bladsy Bl. Page
14. Dokter Dr. doctor
15. Suid Afrika SA South africa
16. werkwoord ww. verb
Dennotasie en konnotasie
Denotasie: Die letterlike betekenis van ‘n woord
Die woordeboek betekenis van ‘n woord
Bv. Die slang was 2 meter lank
Hier is slang ‘n voorbeeld van denotasie. Dit verwys na ‘n 2 meter lang
reptiel.
Konnotasie: Die figuurlike betekenis van ‘n woord
‘n Woord was ‘n emosionele suggestive het
Bv. Gedurende die oorlog was ons altyd op die uitkyk vir die slang.
‘n Slang is ‘n gevaarlike dier, so ook die vyhand.
, Feite en menings
Iemand se persoonlike opinie
Daar is geen feite/ navorsing om die stelling te bewys nie
Daar is navorsing om die stelling te bewys
Trappe van vergelyking
oortreffende
trap
vergrotende trap
stellende trap
Voorbeeld:
As = 2nd step
Die = 3rd step
Homofoon en homonieme
Homofone is woorde wat presies eenders klink, maar waarvan die betekenis en spelling
verskil
Bv. Ly (pyn en lyding), lei (voor loop)
Die siek man ly verskriklik
Die hoofseun en hoofmeisie lei die skool
Homonieme is woorde wat dieselfde spelling het en ook dieseldfe klink, maar waarvan die
betekenis verskil. Die verskil in betekenis kan net afgelei word as daar na die konteks waarin
dit gebruik word, gekyk word.
,Bv. Leer (om jou werk te bestudeer) leer (die gebreide vel van diêre) leer (jy klim by die leer
op)
Die slim seun leer hard
My skoene is van egte leer gemaak
My pa klim by die leer op om die dak te herstel
Persoonlike voornaamwoorde
My myne My
Jou Joune Jou
Sy Syne Hom
Haar Hare Haar
U U s’n U
Julle Julle s’n Julle
Hulle Hulle s’n Hulle
Ons Ons s’n Ons
Vraagwoorde
1. Wat – what
2. Wie – who
3. Waar – where
4. Waarom/ hoekom – why
5. Wie se – who's
6. Wanneer – when
7. Watter – which
8. Hoe – how
9. Waarmee –with what
10. Aan wie – to who/whom
11. Met wie – with who/whom
12. Hoe laat – what time
13. Haal aan – quote
14. Stellings – statements
15. Motiveer – motivate
16. Opeenvolgende – consecutive
17. Agtereenvolgende – consecutive
18. Aparte – separate
, 19. Voltooi – complete
20. Kies – chose
21. Gee ‘n rede – give a reason
22. Verduidelik - explain
23. Bewys – prove
24. ‘n sin – a sentence
25. Sinsnede – a phrase
26. Aandui – indicate
27. Noem – name
28. Hoeveel – how many or how much
29. Waar/onwaar - true/false
30. Strofe – stanza
31. Versreël – line of poetry
32. Stem jy saam? - do you agree?
33. Ja/nee - yes/no
34. Beantwoord – answer
35. Waarin- in what
36. Waarop – on what
37. Waaruit – out of what
38. Waarvan – from where
39. Waarvandaan – where from
40. Waarheen/ waarna/ waanatoe – where to
41. Waarvoor – for what/ what for
42. Waarteen – against what
43. Beskryf – describe
44. Haal ‘n sin aan – quote a sentence
45. Aanhaling – quotation
46. Herhaal – repeat
47. Volsin – full sentence
48. Rangskik – arrange
49. Korrekte volgorde – correct order
50. Beklemtoon – emphasize
lees en skryftekens
leestekens
. Punt
? vraagteken
! uitroepteken
: dubblepunt
; Kommapunt
, Komma