Op sy branderplank
-Petra Müller
ʼn Manlike persoon “sy” op ʼn
branderplank.
TITEL Die titel is eintlik ironies, want die
persoon bly nie heeltyd op die
branderplank nie
Hierdie gedig is in vrye versvorm
geskryf.
Die strofes en versreëls is nie ewe
STRUKTUUR lank nie en daar is geen vaste
rympatroon nie.
Dit bestaan uit drie strofes wat 18
versreëls beslaan.
Die mens se behoefte om een te word
TEMA met die see/die see-elemente uit te
daag
TOON Opgewondenheid
Uitdagendheid
Besinnend
Wissel van strofe tot strofe. In strofe 1
heers daar ʼn stemming van stryd en
STEMMING aksie as die branderplankyer as’t ware
teen die see veg. In strofes 2 en 3 is die
stemming nadenkend/bepeinsend.
Ten spyte van ʼn kortstondige
BOODSKAP eenwording met die see moet die mens
telkens terugkeer land toe
, Op sy branderplank
-Petra Müller
1. Hy waag hom weer teen horisonne.
2. Die see gooi son in teen sy sonne, maar skuimskunndend
3. deur die terug vlug hy na vore, hys hom
4. lugtig teen die stroom uit, en kom
5. staan-staan strand toe, groen
6. deursigtig en en ook reeds gebore.
7. *
8. Die seun het see in sy mond. Hy weet
9. nie of dit bloed of water is nie: uit
10. spoeg hy dit. Met sy sagte tongpunt voel
11. hy wortels van sy tande af, en proe die lug
12. wat sag van land en kruie om hom labberlag.
13. Hy lig hom van die seeplank af; afwesig
14. skud hy nou sy kop - ‘n blonde rob -
15. en snuit hom skoon
16. van wat hy was;
17. ‘n elegante, goed gesteelde lyf
18. wat eeue lank reeds
19. land toe dryf