Landelike nedersettings
Nedersettingsgeografie: studie van nedersetting wat plek is waar ‘n groep mense saamwoon
waar geboue vir spesifieke doeleindes gebruik word.
Standplaas: presiese terrain waar nedersetting voorkom.
Ligging: plasing van landelike nedersetting ten opsigte van sy wye omgewing.
Hiërargie: rangorde van verskillende soorte nedersettings
Waterpuntnedersetting: Ariede streek waar water voorraad skaars is.
Droepuntnedersetting: langs riviere, water volop en vloede kom voor.
Basiese behoeftes wanneer standplaas gekies word.
Water: goed, gedreineerde water.
Grond: diep vrugbare grond.
Boumateriaal: hout en klip.
Relief: vermy steil hellings.
Brandstof: hout nodig vir vuur maak.
Vervoer: naby pad of rivier.
Verdedigbaarheid: veiligheid.
Verspreide landelike neddersetting:
Voordele is grootliks ekonomies van aard:
Boer werk vir homself, behou alle winste.
Boer woon op eie stuk grond.
Gebruik eie inisiatief.
Nadele is grootliks sosiaal van aard:
Min sosiale kontak.
Min beskerming, woon op eie.
Geen hulp as boer siek is nie.
, Kernnedersetting:
Voordele is meer sosiaal van aard:
Daaglikse kontak.
Mense naby mekaar in tye van nood.
Boere kan mekaar help.
Masjinerie uitruil.
Nadele is meer ekonomies van aard:
Besluite neem moet gemeenskap in ag geneem word.
Landerye dikwels versnipperd.
Nie behoorlik toesig hou oor landerye nie.
Masjiene uitruil.
Buitelynvorms van landelike nedersetting:
Rond: rondom gemeenskaplike grond.
Linieer: langs riviere,paaie of kuslyne.
Kruispaaie: vorm van kruis.
T-vormig: vorm van t- aansluiting.
Stervormig: baie paaie sluit aan by mekaar.
Verskille tussen bestaansboerdery en kommersiele boerdery
Bestaansboerdery
Boer slegs vir gesin se behoeftes.
Nie wins maak nie.
Grond oorbewerk en oorbewei.
Kommersiele boerdery
Mark op grootskaal.
Boer vir wins.
Modern boerdery met nuutse tegnologie en masjiene.