100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Examen

Wiskunde Graad 8 Teorie TELGETALLE QUESTIONS WITH CORRECT ANSWERS

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
4
Grado
A+
Subido en
30-10-2024
Escrito en
2024/2025

Wiskunde Graad 8 Teorie TELGETALLE QUESTIONS WITH CORRECT ANSWERS Veelvoude - ANSWERS Begin by die getal self en hou aan om dieselfde getal elke keer by te tel: V3 = { 3, 6, 9, 12 ...} KGV - ANSWERS Kyk per ry waar is die meeste 2's en 3's 18: 2 3 3 24: 2 2 2 3 36: 2 2 3 3 2 x 2 x 2 x 3 x 3 = 72 KGV = 2 x 2 x 2 x 3 x 3 = 72 GGD - ANSWERS Skryf in kolomvorm Vermenigvuldig al die faktore wat in AL DIE KOLOMME voorkom: 18: 2 3 3 24: 2 2 2 3 36: 2 2 3 3 2 x 3 = 6 GGD = 2 x 3 = 6 Faktore - ANSWERS Al die getalle wat in 'n sekere getal kan indeel SONDER 'N RES Priemgetalle - ANSWERS Getalle met slegs twee faktore, 1 en die getal self: 2, 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19, 23, 29 31, 37, 41, 43, 47 53, 59, 61, 67, 71 73, 79, 83, 89, 97 Priemfaktore - ANSWERS Faktore van 'n getal wat priemgetalle is: P10 = {2;5} Ontbind in priemfaktore - ANSWERS Skryf die getal as die PRODUK VAN SY PRIEMFAKTORE: 2|30 3|15 5|5 |1 30 = 2 x 3 x 5 Saamgestelde getalle - ANSWERS Getalle met meer as twee faktore: 4, 6, 8, 9, 10 12, 14, 15, 16, 18 20, 21, 22, 24, 25...... Verhouding - ANSWERS Verhouding van een hoeveelheid tot 'n ander hoeveelheid van DIESELFDE SOORT 5 mm : 7,5cm 5 mm : 7, 5 x 10 mm 5 mm : 75 mm 1 : 15 Verdeling van 'n gegewe hoeveelheid verhouding - ANSWERS Tel die verhoudings op om die aantal dele te bepaal. Skryf die verhouding oor die aantal dele en vermenigvuldig dit met die getal wat verdeel moet word: Verdeel 100 toffies tussen A en B in die verhouding 2 : 3 2 + 3 = 5 2/5 x 100/1 = 40 3/5 x 100/1 = 60 A kry 40 toffies en B kry 60 toffies Vermeerdering - ANSWERS Plaas die vermeerdering bo-op die breuk: Plaas die grootste getal bo-op die breuk Vermeerder 8 in die verhouding 3 : 2 3/2 x 8/1 = 24/2 = 12 Vermindering - ANSWERS Plaas die vermindering bo-op die breuk: Plaas die kleinste getal bo-op die breuk Koers - ANSWERS Is die verhouding van twee hoefeelhede met verskillende eenhede. Koers = 340km/4uur = 85km/h : 1 uur Oombliklike spoed - ANSWERS spoed = afstand/tyd Gemiddelde spoed - ANSWERS spoed = totale afstand/totale tyd Wins - ANSWERS Verkoopprys - Kosprys (kosprys is R100) R100 + wins% / 100 x KP = VP R100 + 5% / 100 x KP = VP R100 + R5 / 100 x KP = VP R105 / 100 x KP = VP R105 / 100 x 100 = 105 Verlies - ANSWERS Kosprys - Verkoopprys Afslag - ANSWERS Kosprys - Afslag 100% - 10% = 90% BTW - ANSWERS Kosprys x BTW% 14% BTW beteken jy betaal 114% van die prys

Mostrar más Leer menos
Institución
Wiskunde Graad 8 Teorie TELGETALLE
Grado
Wiskunde Graad 8 Teorie TELGETALLE








Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Wiskunde Graad 8 Teorie TELGETALLE
Grado
Wiskunde Graad 8 Teorie TELGETALLE

Información del documento

Subido en
30 de octubre de 2024
Número de páginas
4
Escrito en
2024/2025
Tipo
Examen
Contiene
Preguntas y respuestas

Temas

Vista previa del contenido

Wiskunde Graad 8 Teorie TELGETALLE
QUESTIONS WITH CORRECT
ANSWERS


Veelvoude - ANSWERS Begin by die getal self en hou aan om dieselfde getal elke keer by te tel:

V3 = { 3, 6, 9, 12 ...}



KGV - ANSWERS Kyk per ry waar is die meeste 2's en 3's

18: 2 3 3

24: 2 2 2 3

36: 2 2 3 3

2 x 2 x 2 x 3 x 3 = 72

KGV = 2 x 2 x 2 x 3 x 3 = 72



GGD - ANSWERS Skryf in kolomvorm Vermenigvuldig al die faktore wat in AL DIE KOLOMME
voorkom:

18: 2 3 3

24: 2 2 2 3

36: 2 2 3 3

2x3=6

GGD = 2 x 3 = 6



Faktore - ANSWERS Al die getalle wat in 'n sekere getal kan indeel SONDER 'N RES



Priemgetalle - ANSWERS Getalle met slegs twee faktore, 1 en die getal self:

2, 3, 5, 7, 11,

13, 17, 19, 23, 29

31, 37, 41, 43, 47

53, 59, 61, 67, 71
$11.99
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
brendamaina

Conoce al vendedor

Seller avatar
brendamaina Teachme2-tutor
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
0
Miembro desde
1 año
Número de seguidores
0
Documentos
45
Última venta
-

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes