Asem deur Jan Vermeulen
1. Watter Kersgeskenke stel Barries voor gee hy en Paul vir mekaar?
(2)
2. Wat besef Barries nadat hy Theo, Floris en Lizette probeer bel het?
(1)
3. Wat vertel dokter Hakinin vir Barries oor Jona? (3)
4. Watter geluid hoor Barries en Jona skielik? (1)
5. Hoekom keer Barries dat Jona nie moet hardloop nie? (2)
6. Hoe weet ons dat die Booysens arm is? Gee twee voorbeelde. (2)
7. Watter drie redes gee Barries vir Paul om nie die Booysens dadelik weg te jaag nie? (3)