Asem deur Jan Vermeulen
1. Wat doen Barries om vir Jona te help? (1)
2. Wat sê dokter Hakinin is fout met Jona? (1)
3. Het die dokter toe vie Barries afslag gegee? Hoe het hy die tweeduisend Rand afslag
gekry? (2)
4. Wat herhinner Barries van die verkeersman oppad terug Seeplaas toe? (1)
5. Wat sê Sersant Schreuder toe sy hom bel? (1)
6. Wie eet ontbyt by Seeplaas en wat gaan hulle daar doen? (2)
7. Wie het almal Barries se ma besoek en wat wou hulle gehad het? (4)