100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary LO Gr 12 Hersiening Kwartaal 3

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
9
Subido en
07-08-2024
Escrito en
2024/2025

LO Gr 12 Hersiening Kwartaal 3

Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
7 de agosto de 2024
Número de páginas
9
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

KWARTAAL 3



Hoofstuk 11 : Ontwikkeling van die self in die samelewing.

1.Menslike faktore wat die volgende veroorsaak: swak gesondheid, ongelukke,krisisse
en rampe.


SLEUTEL KONSEPTE BESKRYWING
Menslike faktore Faktore wat deur die mens bygedra word soos
byvoorbeeld kulturele, sosiale en geloofsaspekte.
Omgewingsfaktore Faktore in die omgewing/natuurlike wêreld wat tot swak
gesondheid lei, ongelukke, rampe en krisisse soos
vloede en ekstreme temperature.
Leefstylsiektes Siektes wat die gevolg is van die manier hoe jy leef en
‘n effek op jou lewe het.

Natuurlike rampe ‘n Skielike ongeluk of natuurlik katastrofie wat tot groot
skade of verlies aan lewe lei, soos vuur, vloede
tsunami’s en aardbewings.

Gevare/Risiko’s Gevare/risiko’s wat gewoonlik veroorsaak word deur
mense , soos besoedeling, stort van chemiese
afvalstowwe, ens.

Swak gesondheid Siektes, mediese toestande wat jou siek maak.
Ongelukke Onvoorsiene gebeure

Krississe Noodgevalle, katastrofes, opstande

Rampe Tragedies/gebeure wat verwoesting saai



1.1. Swak gesondheid, ongelukke, krississe en rampe
- Dit is nie buite ons beheer nie.
- Dit kan beheer word, vermy word en voorkom word.

 Swak gesondheid
- Swak leefstylkeuses lei tot swak gesondheid.Onveilige seks kan lei tot STD, rook kan
long kanker veroorsaak, alkohol misbruik kan lei tot lewersiektes.

 Ongelukke
- Wanneer onverwagse en onbeplande dinge met mense gebeur.
- Te vining bestuur onder die invloed van drank kan tot ongelukke lei.

 Krisisse
- ‘n noodsituasie wat tot groot spanning en opstande lei.
- Die man wat sy vrou verlaat vir ‘n ander vrou/sy familie los om vir hulself te sorg.


 Rampe
1

, - Dit is ‘n groot tragedie/verwoesting. Kan deur mense of natuur veroorsaak word.

- Hantering van rampe
- Rampe kan lei tot trauma. Trauma beteken ernstige liggaamlike besering of skok.
- PTSD (Post traumatic stress disorder)is ‘n langtermyn gevolg van slegte ervarings.
- Mense wat gesinsgeweld ervaar het,verkragting, misdaad of natuurlike of
mensegemaakte rampe oorleef het, kan lei aan emosionele spanning, ontrekking of
afhanklikheid.
- Emosionele reaksie sluit in: rou, woede, agressie en depressie.
- Na Rampe: dit mag moeilik wees om te konsentreer of te onthou en besluite te neem.
Mense kan gedisoriënteerd voel, verward en onseker oor wie jy is en waar jy is en wat
om te doen.


1.2. Sielkundige, sosiale en religieuse faktore, kulturele praktyke en verskillende
perspektiewe.

 Sielkundige faktore
- Die geestelike en emosionele aspekte van mens wees.
- Die verstand en liggaam se wisselwerking is in noue verband en psigologies faktore
kan siektes veroorsaak. Bv. swak selfbeeld kan lei tot deurmekaar/verwarde gedrag en
kan lei tot moontlike opdoen van SOS- Seksuele oordraagbare siektes.
- Psigomatiese siektes beteken siektes wat die verstand en die liggaam insluit. Dit kan
begin met emosionele stres, maar manifesteer in fisiese simptome. Die tipe siektes is
werklik en is nie in jou verbeelding nie en moet behanel word.

 Sosiale faktore
- Sake wat mense, gemeenskappe en die publiek insluit.
- Hoe mense teenoor mekaar optree en die sosiale omstandighede waar in leef, kan hul
gesonheid affekteer.
- Geweld, gebruik van skadelike middels en besoedeling.

 Godsienstige faktore
- Geloof mag mense daarvan weerhou om medikasie te gebruik of moontlike
bloedoortapping te kry wat kan lei tot ernstige siektes en self die dood.
- Sommige mense glo net hul god kan hulle gesond maak en weier mediese behandeling
van enige vorm.
- In sommige godsdienste word verskillende mengsels aan siek mense gegee. Hierdie
kruiemiddels is nie wetenskaplik getoets en kan swak gesondheid veroorsaak.
- Sommige mense glo in geloofsgenesers .
-
 Kulturele voorkeure
- Manlike kind voorkeure: vroulike fetus word geaborteer of met geboorte dood gemaak.
Vroulike kinders word verwaarloos.
- Besnydenis
- Vroulike geslagsorgaan word vermink en gesny
- Vooraf gereelde troues
- Vroue wat ge-erf word / unkungena
- Kultuur van stilte
- Voedingskade, waar sommige voedsel verbode is en die beperkte dieët is skadelik vir
die menslike liggaam.




2
$6.14
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
elrilombard University of Pretoria
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
27
Miembro desde
1 año
Número de seguidores
4
Documentos
25
Última venta
2 semanas hace

5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes