100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Besigheidstudies Gr12 Kwartaal 3

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
24
Subido en
07-08-2024
Escrito en
2024/2025

Besigheidstudies Gr12 Kwartaal 3

Institución
Grado










Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
7 de agosto de 2024
Número de páginas
24
Escrito en
2024/2025
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Besigheidstudies
Graad 12
Kwartaal 3

, Maatskaplike verantwoordelikheid
Term Definisies
Sosiale ‘n Etiese punt wat elkeen verplig om die samelewing te bevoordeel
verantwoordelikheid
Korporatiewe Verwys na besiighede
KMV Verbintenis deur die besigheid om eties op te tree en by te dra tot ekonomiese
ontwikkeling, en die lewenskwaliteit van die samelewing te verbeter
KMI Belegging van bates om sosiale uitkomste te bereik
Kontemporere Samelewing- en ekonomiese faktore wat besigheid beinvloed
sosio-ekonomiese
kwessies
Drievoudige basislyn Verwys na PROFYT, PERSONE EN PLANEET wat besigheid moet oorweeg
Volhoubaarheid Gebruik hulpbronne sodanig dat toekomstige geslagte dit kan gebruik
Welstand Omgee vir behoeftes van werkers en gemeenskap
Demografie Statistiek van die bevolking in terme van ras, ouderdom en inkomste
Wernemersomset Koers waarteen die werkgewer hul werkers moet vervang

Betekenis
- verantwoordelikheid van elkeen om by te dra tot die welsyn van gemeenskap
- Etiese sieningspunt wat besigheid verplig om samelewing te bevoordeel




“drievoudige basislyn” (6 punte)


 Drievoudige basislyn beteken dat besigheid nie net op wins moet fokus maar ook bele in KMI-projekte
 Nie ‘n wins maak ten koste van gemeenskap nie

 Bedrywighede moet nie gemeenskap negatief beinvloed nie
 Besighede moet betrokke raak by projekte wat gemeenskap bevoordeel
 Verbeter lewenskwaliteit van werkers

 Moenie hulpbronne uitput vir wins nie
 Ondersteun eko-vriendelike produkte
 Herwin afval bv. Verpakking uit herwonne materiaal- CHECKERS

Maniete waarop besigheidsprojek bydra tot gemeenskap
1. Liefdadigheidsbydrae tor NRO’s
2. Betrokke by gemeenskapsonderwys
3. Indiensneming
4. Vrywillige werknemerprojekte

, Identifiseersosio-ekonomiesekwessiesuitscenario
NOTA: Haal direk aan- “copy en paste” en onthou aanhalings tekens
Miv / vigs
-ARV behandeling
Strategiee om te hanteer:
*voorsien beradingsprogramme aan werkers
(4 punte)

*bied werkswinkels aan oor MIV-veldtogte
*bied ARV vir besmette werkers aan
*Ontwikkel strategiee om stigma en diskriminasie te hanteer



Werkloosheid
- nie ekonomies aktief


verskil tussen armoede en
Strategiee om te hanteer:
*bied beurse om opvoedingsvlak te verbeter
(4 punte)
werkloosheid
-jy kan indiens geneem wees *skep werk vir lede in gemeenskap
maar steeds arm wees. *voorsien entrepreneursprogramme wat werk kan bevorder
*ondersteun bestaande klein besighede om meer werk te
skep


armoede
-kan nie basiese behoeftes bevredig


Strategiee om te hanteer: (4 punte)
*bele in jong KMO wat potentiele mededinger, koper of
verskaffer kan wees
*Ondersteun armoedeverligtingsprogramme deur regering
*skenk geld aan plaaslike NRO’s6




Maniere hoe besighede bydra tot die welstand v. werkers (8 punte)
1. Voorsien ontspanningsgeriewe vir werkers
2. Bied jaarlikse mediese toetse aan werkers
3. Laat buigsame werksure toe vir maks. Produktiwiteit
4. Voorsien vervoer vir werkers wat lang ure werk
5. Voer spanbou-sessies uit om werkers te motiveer



Maniere hoe besighede bydra tot die welstand v. gemeenskap
1. Verbeter die algemene lewenskwaliteit van gemeenskap ~bv. Bele in onderwys (4 punte)
2. Neem etiese korrekte besigheidsbesluite -bv: nie misleidende advertensies te maak
3. Skenk geld aan gemeenskapsprojek om gemeenskap op te hef
$8.59
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
elrilombard University of Pretoria
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
27
Miembro desde
1 año
Número de seguidores
4
Documentos
25
Última venta
2 semanas hace

5.0

1 reseñas

5
1
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes