, Afrikaans taal opsomming- Gr 12
Lettergrepe
Oop lettergrepe - eindig op vokaal/diftong.
Geslote lettergrepe – eindig op ń konsonant.
Bv kop/pie
Klankgrepe
Word verdeel volgens klanke wat jy hoor.
Bv ko/(p)pie
Klem
Sekere dele word harder uitgespreek as ander.
Bv uitvoerende; geliefkoosde; heelal
Woorddele
ń Woord word verdeel volgens sy basisdele.
Bv roepstem = roep + stem
SPELREËLS
Verdubbeling van klinkers
1. Lang klanke in geslote lettergreep word met dubbel klinkers geskryf.
Bv room, seer, blaar, vuur.
2. Lang klanke in oop lettergreep word enkel geskryf
Bv rome, sere, blare, vure.
Verdubbeling van konsonante
1. Volg op ń kort klinker wat die hoofklem dra.
Bv bakke, dokke
2. Grondwoord volg op n kort beklemtoonde vokaal.
Bv rebelleer, galoppeer, debatteer
3. Volg op n kort, onbeklemtoonde “a” en “o”
Bv eienskappe, eiendomme
4. Saamgestelde woord waar die eerste woord met ń konsonant eindig en die
volgende woord met een begin.
Bv das + speld = dasspeld
5. As n word op ń “s” eindig kry hy in die oortreffende trap twee s’e.
Bv snaaksste, vasste
, Los- en vasskryf van woorde
Samestelling van twee of meer selfstandige naamwoorde, byvoorbeeld
lemoensap, glasvenster.
Samestelling van ń eienaam en ń soortnaam, byvoorbeeld
Bloemfonteinmuseum.
Samestelling met -kant as agtervoegsel, byvoorbeeld agterkant.
Samestelling tussen n bywoordelike verbinding en -toe, byvoorbeeld
agtertoe,soontoe.
Tussen terug- en n werkwoord, byvoorbeeld terugslaan, terugneem.
Wisselvorme
Ag- agt
Skreeu- skree
Aartappel- ertappel
SKRYFTEKENS
Skryfteken Simbool Gebruike
Deelteken " “111 Dui nuwe lettergreep aan
Kappie
^ Dui lang uitgerkte klank aan
Koppelteken - Samestelling wat een woord behoort te
wees maar nou as twee geskryf word
Opeenvolging van klinkers
Dubbelsinnigheid vermy
Aardrykskundige name
Eiename gekoppel aan soortname
Lees te vergemalik
Samestellings met afkortings
Herhalingsamestelling
Gekoppelde bepalings
Verbinding met -hulle
Range en titels
Koppeling met “en”
Woorde van vreemde herkoms
Afkappingsteken
‘ Meervoude en verkleinings van letters wat
op vokale eindig bv. pa’s, tsoenami’s
Om aan te dui dat ń klank weggeval het bv.
daar’s
Meervoud + verkleining van letters en
syfers bv. gr 12’s
Aksenttekens Gravisteken(è) Om verwarring uit te skakel bv appèl vs
appel
Akkutteken(é)
Beklemtoon bv géén
Woorde van vreemde herkoms bv cliché
Leesteken Simbool Gebruike