Touloper
-
Fanie Viljoen
Mayukha Govind Ram
, Mayukha Govind Ram Touloper 2 of 6
Titel
• Opgedeel in tou (rope) + loper (walker)
• ‘n Metafoor = Die spreker is in ’n konfliksituasie en moet maniere/
meganismer vind om konflik en sy lewe te hanteer.
Reël 1:
• “weer” - Storms het al voorheen gebeur. Dit is nie die eerste keer
nie.
• Storms - figuurlik, verwys na die konflik
• Storms gewoonlik buite jou huis
• “verwyt-winde” - konflik tussen ouers en tiener— seun/dogter
• Die gedig begin met “die storms” en eindig met “storm” =
kernaspek in gedig ‘die storm’ - die konflik word beklemtoon
Reël 2:
• Inversie (omgekeerde woordorde — “vol durf klim ek”)
• Dit beklemtoon hoe dapper die tiener die konflik in sy lewe hanteer/
homself probeer balanseer in die “storm”
• “maar” - Wending
Reël 3:
• “voetjie vir voetjie” — verkleiningsvorm en “skuifel” — wys hoe
versigtig hy vorentoe beweeg — neem al sy aandag/konsentrasie op
—> hy/sy weet nog nie regtig hoe om konflik te hanteer nie.
Reël 4,
• “verwyte winde” — metafoor (ouers is die winde)
• Vir beskuldings (accuse) beklemtoon
Reël 5,6,7: