Graad 11 HT Poësie Elegie vir `n vriend
1
, Graad 11 HT Poësie Elegie vir `n vriend
Elegie vir `n vriend
Elegie:
Klaaglied (waarin daar weemoedig oor die verganklikheid van die skoonheid en die
verbygaan van dinge gepeins word),
Lykdig (treur oor die dood van `n dierbare),
treursang (lied oor die dood van `n beminde.)
Elegie vir ‘n vriend is geskryf na die dood van ‘n vriend. Die dood word hierin betreur.
Die persoon was duidelik oud en het sorg nodig gehad.
Spesifieke roetines van die vriend op verskillende tye van die dag en nag tot en met die
dood, word beskryf
Vooruitwysing: na die komende dood van die vriend
Die tydsverloop is opvallend- dui daarop dat alles verbygaan en tot `n einde kom.
Gedig het 4 tersines:
(driereëlige strofes)
Elke tersine speel `n tafelreël (toneel) van sy roetine af.
Elke tersine beskryf `n sekere tydperk:
Strofe 1: middag se narratief
Strofe 2: Vroegaand
Strofe 3: laatnag
Strofe 4: Oggend-dood
Soos wat mens lees sien jy dat die gebeure al van tevore gebeur het.
Die persoon was baie oud en is besig om te verswak – dit kan ook beteken dat hy heel
moontlik sorg gehad het – ouetehuis.
Progressie: Beweeg van middag, vroegaand, laatnag en oggend
2