Graad 11 HT Poësie Hooglied vir die verlede
1
, Graad 11 HT Poësie Hooglied vir die verlede
Hooglied vir die verlede:
• Hooglied is `n Bybelboek wat liefdesgedigte bevat.
• Die gedig moet as `n hooglied - `n loflied van vreugde en blydskap uitgebeeld -
gelees word.
• Dit is ” vir die verlede” en dus `n agternaperspektief - `n terugblik op dit wat was,
maar sy kom tot die besef dat haar beminde ook nou in die hede teenwoordig is.
• Hierdie hartseer gee `n besondere toon van nostalgie.
• Dit is opvallend dat die gedigteks hoofsaaklik in die teenwoordige tyd is – die
eerste drie reëls is in die verlede – soos ook die titel.
• Dus die geliefde steeds op `n manier teenwoordig, maar miskien net in die dinge
van die gees en die intellektuele dinge wat hulle gedeel het.
• Werkwoorde skep die indruk dat sy afskeid moes neem, maar het nog nie.
• Die digter skryf oor die verlies van `n geliefde
• Omdat dit `n loflied ”vir die verlede” is, kan `n mens aflei dat die verhouding verby
is en dat sy dus terug dink aan hom en hul verhouding en wat dit beteken het.
• Vertel van haar beminde d.m.v. opnoemtegniek
• Die herinneringe en dit wat sy uit die verhouding geleer het, steeds betekenis
aan haar lewe het.
• Digter stel beminde d.m.v. metafore gelyk aan verskeie konkrete en abstrakte
dinge.
2