100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Kwartaal 2 Junie eksamen departementeel

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
8
Subido en
20-05-2024
Escrito en
2023/2024

Taal opsomming (Taal opsomming)

Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
20 de mayo de 2024
Número de páginas
8
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

Beeldspraak:
Metafoor: 1 saak is gelyk gestel aan ander sonder gebruik v nes, soos, ens
Personifikasie: menslike eienskappe aan lewelose dinge, diere / plante gegee word
Vergelyking: vergelyk 2 dinge met mekaar + gebruik nes, soos, ens
Stylfigure:
Antiklimaks: iets belangrik omswaai na iets nietig met komiese, betekenislose / omslagtige effek
Klimaks: hoogtepunt. Belangrikste deel vd storie (nie altyd einde v storie nie)
Elisie: weglating v klank / klinker uit woord vir rym / ritme
Eufemisme: versagtende uitdrukking
Hiperbool: oordrywing
Humor: grappige uitdrukking
Ironie: woordgebruik  teenoorgestelde sê as wat jy bedoel
Kontras: 2 uiterstes teenoor mekaar gestel
Satire: spot met lewe (alledaagse kwessie = humoristies gemaak)
Oksimoron: teenstelling uit woorde (sienende blind)
Onomatopee / klanknabootsing: gebruik woorde om klanke na te boots
Paradoks: enige stelling wat op oog af absurd voorkom, maar wel geldig is + kern v waarheid bevat
Polisindeton: herhaling v selfde voegwoorde na mekaar (en...en...en...)
Sarkasme: bytend, bitter spot, minagting wat wil seermaak op persoonlike vlak
Simbool: voorwerp/ teken as voorstelling v iets (kruis = Christendom)
Sinestesie: sintuiglike waarneming (Die oë sien die silwer en die ore hoor d stemme)
Herhaling / repetisie: woorde / sisdele wat herhaal word om bepaalde effek te kry. Bind gedig tot eenheid + verleen
klankrykheid daaraan

Klankleer en Spelling:
 Klank = Hoe dit klink as dit uitgespreek word.
 Spelling = Spelreëls
 Stembande = a, m
 Sonder stembande = p, t, k, f, s, g
 Vokale = a, e, o, u, i en soen die seun
 Diftonge = aai, oi, ens. (ook in katjie-uitgespreek)
 Konsonante = alles behalwe vokale
 -Eksplosiewe (plofklanke) - perd, bal
 -Frikatiewe (skuurklanke) - fiets, zoem, gou
 -Nasale (neusklanke) – man, neus
 -Laterale klanke (middelruimte deur tong afgesluit) – lyk, lelie
 -Trillers – rys, ook die bry-r van Bolanders.
 Lettergreep- verdeel volgens taal- en spelreëls (hon-ger)
 Klankgreep- verdeel volgens klanke wat jy hoor (ho-nger)
 Oop lettergreep eindig op ‘n vokaal of ‘n diftong – ska (o) – pe (o)
 Geslote lettergreep eindig op ‘n consonant – een (g) – dag (g)
 Ronding = normale
 Normale, ronde uitspraak van vokale en diftonge – rug, soen, skreeu.
 Ontronding = minder
 Wanneer geronde klanke met spleetvormige lippe uitgespreek word – seun word seen, rug word rig.
 Oorronding = meer
 Wanneer klanke met oordrewe geronde lippe uitgespreek word – neef word neuf, sewe word seuwe.
 Assimilasie
 Klink soms of ‘n klank in ‘n word nie uitgespreek word nie.
 Algehele assimilasie – op die word oppie, het die word heddie.
 Gedeeltelike assimilasie – aanbod word aambod, onpaar word ompaar.

,  (Soek ‘n n. As dit gevolg word deur ‘n k/g, b/m/p wat dan ‘n m word is dit altyd assimilasie).
 Palatalisasie
 Wanneer die g en k uitgespreek word as gj en kj, bv. Gjee vir die Kjind gjeld.
 (Klank verskuif na harde verhemelte).
 Vokaalreduksie
 Wanneer sekere vokale in ‘n onbeklemtoonde lettergreep gereduseer word tot ‘n (a) – patrys word pitrys, kolonie
word kilonie.
 Nasalering en vokalisering
 Wanneer die consonant plus die n wat op die consonant volg, deur die neus uitgepreek word – mens, gons.
 Klankweglating
 Historie word storie, broeder word broer.
 Klanktoevoeging
 Raak word traak, skielik word skierlik.
 Metatesis (klankverspringing)
 Persent x present
 Turksvy x truksvy
 Verdubbeling van vokale
 Is die vokaal lank of kort?
 Beklemtoon / onbeklemtoon?
 Oop / geslote lettergreep?
Hoofletters
-Eiename, enkel vanne, vanne met twee dele (Du Preez) behalwe as daar ‘n voorletter of naam by is (Jan de Wet), vanne
met drie dele, buitenste twee dele (Van den Hever) behalwe as daar ‘n voorletter of naam by is (Jan van der Merwe).
Taalname (Afrikaans), persoonseiename in idiomatiese uitdrukkings (Jan tuis bly se…), B.nwe. en s.nwe. afgelei van
geografiese naam (Gautengers), word wat begin met hoofletter begin afkorting ook met hoofletter (Apr.).
Wisselvorme
Meer as een spelvorm word aanvaar (weereens/weer eens, Chinees/Sjinees, sentrums/sentra ens.)
Spreek word hardop uit wat eindig op d/t om te hoor wat die regte spelling is (kat/katte, grond/gronde).
Woorde in Afrikaans eindig nooit op v nie.
Verkortings
 Die eerste lettegreep en die volgende konsonant(e) word gebruik (Afr. Afrikaans, Gesk. Geskiedenis).
Akroniem
 Is uit een of meer beginletters van twee of meer woorde saamgestel en word as ‘n word uitgespreek (VIGS-
Verworwe Immunuteitsgebreksindroom).
Onbepaalde lidwoord = ‘n,
Bepaalde lidwoord = die
Koppelteken
 Wanneer vokale in woorde langsmekaar staan, soos na-aap en bo-op.
 In woorde met syfers, simbole en letters vooraan, soos x-strale, B-span ens.
 In woorde met afkortings, soos SMS- boodskap, e-pos ens.
 In breuke, soos twee-derdes.
 In die plek van “tot” in: van 1948-1994.
 In die plek van “teen” in: Australië-Indië- wedstryd.
 In woorde waar dele herhaal word, soos lag-lag, sit-sit.
 In samestellings met “hulle”, soos ma-hulle.
 In geografiese name, soos Kwazulu- Natal.
 In name waar windrigtings betrokke is, soos Suid- Afrika.
 In woorde waarvan ‘n deel weggelaat word in die plek van die weggelate deel, soos krieket- en sokkerveld
Deelteken
$3.25
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
AcademicWeapon001
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
14
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
4
Documentos
13
Última venta
2 meses hace

3.0

1 reseñas

5
0
4
0
3
1
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes