‘n Enkeling
Afrikaans Summaries
Taneil Thompson, 2019
, Ballade vir ’n Enkeling
-Leuse van die film kom van die hoofkarakter, Jacques, af: “Moenie dink
nie, doen net!
-Genre: Romantiese speurverhaal (boek of film wat op liefde fokus en
wat se intrige om ’n ondersoek van misdaad asook die oplossing daarvan
draai)
-Skrywer: Leon van Nierop
-Produksiehuis: The Film Factory
1. Titel:
BALLADE VIR ’N ENKELING
• Ballade
-’n lied of gedig
-kan ’n sentimele of romantiese aard hê
-kan ook gevoelvol en spannend of dramaties wees
• Enkeling
-iemand wat alleen is
-konnotasie: iemand wat eensaam, hartseer en ongelukkig is
(Jacques)
2. Plakkaat:
-geboue op horison, film word in Johannesburg gefilm
-vier hoofkarakters is in die middel (Carina Human, Jacques Rynhard,
Lena Aucamp, Jan-Paul Otto)
-tikmasjien op voorgrond, aandui dat Jacques skryf sy eerste verhaal
(wys dat ons in die verlede is, voor die dae van skootrekenaars en
rekenaars)
-treinspore op die regterkant, Jacques-hulle woon in ’n ou spoorweghuis,
die drie vriende (Jacques, Lena en Jan-Paul) het in die tonele op die
treinspore gespeel
-trein op linkerkant, vat Jacques na die verbeteringskool toe nadat hy
skuldig vir sy pa se dood bevind word.
3. Sinopsis:
-Jacques Rynhard, verdwyn op die aand wat hy ’n letterkunde prys vir sy
skryfwerk moes kry
-Carina Human, ’n joernalis by die Montage (’n skinder tydskrif), het ’n
opdrag om soveel skandale as moontlik te krap.