100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Essential background knowledge prior to Chapter 1

Puntuación
-
Vendido
3
Páginas
2
Subido en
20-04-2024
Escrito en
2023/2024

What happens before the start of the novel - but is revealed in later chapters of Donker Web. Sorting out the connections between the Butcher, Baker and Candlestick-maker, Judge Gericke, Rian Trollip, Project Coast, Project Nursery Rhyme, the Owen brothers, Valkyrie, Eckardt (Xander) and Tom! Afrikaans with English translation.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado








Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Libro relacionado

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

¿Un libro?
No
¿Qué capítulos están resumidos?
Important background information ahead of chapter 1
Subido en
20 de abril de 2024
Número de páginas
2
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

OPSOMMING VAN DONKER WEB SE KRONOLOGIESE GEBEURE VOOR HOOFSTUK 1

1. Sebastian Stadler word groot op die plaas Uitschotkraal. Sy neef Rian Trollip kom woon met
hulle. Hy het ‘n wrede pa wat hulle mishandel en verwronge morele waardes in hulle vestig.
Sebastian leer van gifstowwe op die plaas. Hy vergiftig diere en stop hulle op.

2. As volwassenes gaan werk Sebastian en Rian vir Project Coast – die Apartheidsregering se
chemise oorlogvoering-tak. Hy maak nou mense met gif dood. Sebastian word al hoe meer
sadisties en wil meer doen.

3. Sebastian ontmoet sy toekomstige vrou, Valkyrie, en sy stel hom aan Dok Alec Pienaar en
Chris Owen voor. Hulle eerste besigheid was besig om te vou as gevolg van binnehandel en
daar was ‘n hofsaak waarby hulle betrokke was.

4. Regter Gericke raak ook betrokke by Dok Pienaar en Chris Owen waar hy hulle moet
beskerm teen hulle besigheids-misdade in ruil vir baie omkoopgeld. Wanneer hy egter ook
huiwer en wil uitpraat, reël Dok Pienaar dat twee van sy handlangers die regter van sy huis
ontvoer. Xander (12) sien hoe dit gebeur.

5. Valkyrie stel voor dat hulle die regter met ‘n binneband moet versmoor. Sebastian verfilm dit
en Dok Pienaar is ook by. Chris Owen is nie daar nie. Hulle plaas regter Gericke se lyk in ‘n
sak met swaar gewigte en gooi dit uit ‘n vliegtuig in die diep see.

6. Chris Owen gaan op baie besigheidsreise, en Rina Owen neem ‘n minnaar, Andre
Symington, omdat sy so alleen voel. Die Owens hou ook baie aandetepartytjies en John en
Greg ontmoet tydens een partytjie vir Rian Trollip en sy vrou wat pragtig saamdans.

7. Later werk Stadler, Owen en Pienaar aan Project Nursery Rhyme – ‘n komplot om ‘n
hemorragiese virus by griepinentings te voeg wat sal lei tot miljoene mense se dood en
waaruit hulle ‘n fortuin sou maak deur die entstof te verkoop.

8. Xander word intussen ‘n uitstekede kuberkraker en vind uit van Project Nursery Rhyme en
Chris Owen en Dok Pienaar se deel daarin. Hy kan egter nie uitvind wie die Baker is nie.
John en Greg Owen woon al Lawson College in die Drakensberg by.

9. John Owen, Greg se avontuurlustige broer, pleeg selfdood deur pille van Plus UltraMed te
drink omdat hy nie meer die druk van sy pa kan hanteer nie. Chris Owen sê vir Greg dat dit
eerder hom moes gewees het.

10. ‘n Paar jaar later word Greg in sy Matriekjaar die hoofseun by Lawson College. Rian Trollip
het intussen aangesluit by die PNR komplotters en vind uit wat hulle beplan. Hy wou polisie
toe gaan, dus plant Sebastian kinderpornografie op Rian se rekenaar en reël dat Rian in die
tronk doodgemaak word, alhoewel dit soos selfdood gelyk het. Rian se vrou word ‘n
alkoholis. ‘n Foto van Trollip se begrafnis wys Sebastian Stadler, Valkyrie, Doc Pienaar en
Chris Owen langs sy graf.

11. Xander beplan wraak op sy pa se dood deur by Lawson College aan te sluit onder die
skuilnaam Eckardt Wilken. Hy bevriend Greg, leer hom hoe om ‘n kuberkraker te word en
manipuleer hom om sy eie pa en Dok Pienaar te ontbloot as samesweerders in Project
Nursery Rhyme.

12. Eckardt en Tom, sy handlanger, verdwyn van Lawson College af. Chris Owen en Dok Pienaar
word gearresteer en tydens hulle hofsaak sien Greg vir Valkyrie in die hof. Die twee mans
word skuldig bevind op moord en terrorisme en word opgesluit in Kgosi Mampuru II-
gevangenis.

13. Greg word uit die skool geskop en voltooi sy Matriekjaar as tuisskool student. ‘n Jaar later
sluit hy by die Universiteit van Stellenbosch aan om Sportwetenskap te studeer.
Gratis
Accede al documento completo:
Descarga

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
huysamer St John's College, Johannesburg
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
106
Miembro desde
7 año
Número de seguidores
97
Documentos
9
Última venta
5 meses hace

4.2

30 reseñas

5
17
4
8
3
2
2
1
1
2

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes