100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 12_Landbouwetenskappe [Vraestel 1] Opsommings

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
86
Subido en
25-03-2024
Escrito en
2023/2024

Bekendstelling van ons Graad 12 Landbouwetenskappe [Vraestel 1] Notas - die uiteindelike studiegenoot vir studente wat vraestel een van hul Landbouwetenskappe-eksamen aanpak. Hierdie omvattende notastel dek noodsaaklike onderwerpe soos veevoer, voortplanting en bestryding van parasiete, alles aangebied in 'n kleurvolle en visueel innemende formaat. Die notastel is ontwerp om vinnig en maklik te hersien, wat dit die perfekte hulpbron maak vir laaste-minuut studiesessies en eksamenvoorbereiding. Met duidelike en bondige verduidelikings kan studente die materiaal met selfvertroue bemeester en hul eksamen met selfvertroue benader. Sê totsiens vir lang ure se vervelige aantekeninge en hallo vir doeltreffende en effektiewe studietyd met ons Graad 12 Landbouwetenskappe [Vraestel 1] Notastel.

Mostrar más Leer menos
Institución
Grado











Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
25 de marzo de 2024
Número de páginas
86
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

LANDBOUWETENSKAP


, GRONDKUNDE
GRONDTEKSTUUR SOORTE GRONDDEELTJIES : GRONDFRAKSIES
KLEI SAND
→ relatiewe hoeveelheid sand, slik & klei in die grond W kleinste gronddeeltjies W grootste gronddeeltjies (grof) [0.5
→ fisiese & chemiese eienskappe van grond [>0.002mm deursnee] - 2.0mm deursnee]
→ bepaling van soort gewasse om te plant W groot oppervlakte & negatiewe W sonder mikroskoop gesien
SLEGS anorganiese vaste fraksie van gronde lading [↑ water & plantvoeding- ofvergrootglas
Z proporsies van sand, slik en klei = % [grondlaboratorium] stowwe] W sanderige gronde= < 2o% klei, >
W beïnvloed inkrimping & uitsetting, 5o% sand
Z Tekstuurklasse = gebaseer op die samestelling van die grond
plastisiteit, waterhouvermoë & W [sand, leemagtige sand,
grondsterkte sanderigleem]
GRONDTEKSTUURDRIEHOEK [∆] W slegs met 'n mikroskoop gesien W gronde verdeel volgens
u klasse geklassifiseer word met toenemende proporsie fyn deeltjies: W droë deeltjies: glad enpoeieragtig deeltjiegroottes: grof, medium en
[sand, leemsand, sandleem, leem, slikleem, slik, sanderige kleileem, kleileem, W nat dan gedroog: hard fyn
slikkleileem, sandklei, slikklei, klei] W nat deeltjies:glad, taai, hou W bevat mineraal kwarts (SiO₂)
u Sand-, slik- en kleigronddeeltjies = grondskei → help wetenskaplikes om maklik vorm vas
die gedrag van grond te verstaan [voedingstowwe, waterhouvermoë] W kleigrond = 3o–35% klei
[sanderige klei, slikklei, klei]

Leem → gelyke hoeveelheid sand,
klei & slikdeeltjies
SLIK
W Merk die &’s
Klei < slik < sanddeeltjies [0.002 –
W Trek lyn van kleikant na
0.5mm deursnee]
REGTERKANT [PARELLEL MET Verweerbare minerale
BASIS] Klein = verweer vining & baie plant-
W Lyn van sandkant boontoe voedingstowwe vrystelling
[PARALLEL MET REGTERSY] slegs met 'n mikroskoop gesien
W Lyne kruis / sny = tekstuurklas droë deeltjies: gladde en meelagtige
nat deeltjies: glad, nie glad en taai
nie
2 © Noted Summaries [Graad 12 Landbouwetenskappe : Vraestel 1 ] www.notedsummaries.co.za

, REDES : KEN TEKSTUURKLAS
u Bepaal soort gewasse wat geplant kan word = maksimeer produktiwiteit
[saad ontkieming]
GRONDPROFIELE [MORFOLOGIE]
u Soort besproeiingstelsel wat geinstalleer moet word [sprinkel /
drupbesproeiing] MAAR [kleigrond = vloedbesproeiing] → waterhouvermoë GRONDHORISONTE
u Watter soort dreinering gebruik kan word [sanderig = geen ekstra; → laag parallel met die grondoppervlak waarvan die fisiese, chemiese en
kleigrond = maklik versuip] → dreinerings eienskappe biologiese eienskappe verskil van die lae bo en onder. Horisonne word in
u wortelontwikkeling baie gevalle gedefinieer deur duidelike fisiese kenmerke, hoofsaaklik kleur
u plaagdoder beweging en tekstuur
u omgewingskade tot die minimum te beperk [dekgewas in sanderige gronde
= winderosie ↓]
PROFIELGAT
→ assessering, evaluasie en kwantifisering van die soort en omvang van
INVLOED VAN GROOTTE : GRONDGEDRAG grondbedekking, grondgesondheid en -bewerking, gronddiepte, grondtipe,
grondstratifikasie in boonste, middelste en onderste lae
KLEIGROND [klein deeltjies] SANDERIGE GROND [groot
deeltjies] GRONDPROFIEL
CHEMIESE Groot oppervlakte Klein totale oppervlakte
→ die vertikale gedeelte van die grond vanaf die grondoppervlak afwaarts
REAKTIWITEIT
DREINERING & Swak / beperk gedreineer en Hoë % makroporieruimte = goeie
tot waar die grond die onderliggende rots ontmoet
BELUGTING deurlug = versuip raak in deurlug & dreinering = = maklik
reënseisoene [↓ hanteerbaar in grond- MEESTERHORISONTE
makroporieruimte] bewerkings • organiese horison
BEWERKBAARHEID Swaar grond = moeilik om te Maklik > ↓ kohesiekragte & O-HORISON • bevat onafgebroke organiese rommel / ontbinde
bewerk [hard as uitgedroog] grondfraksie [ligte grond] organiese materiaal enhumus
EROSIE- Ontbind vinniger > groot Ontbind stadiger > klein • oppervlakhorison of bogrond
POTENSIAAL oppervlakte oppervlakte A-HORISON • bevat anorganiese materiaal [humus &
WATERHOUVERMOË Groot oppervlakte = hoë Lae waterhouvermoë = arm vir mineraldeeltjies]
• ondergrond
waterhouvermoë = klein droëlandboerdery [mikroporieë
B-HORISON • verligte sone [konsentrasie klei & yster-, aluminium &
mikroporieë = moeilik om te = dreinering]
mangaanoksiede]
besproei
C-HORISON • effens verweerde onverharde materiaal [substrate]
GRONDVRUG- Hoë = groot oppervlaktes & Afwesigheid van kolloïede =
• soliede rots / gekonsolideerde materiaal
BAARHEID kolloïede = vrugbaarheid ↓ [geen R-HORISON
plantvoedingstowwe absorbasie van plantstowwe]
PH VAN GROND Alkalies Suur Wit • ondergrondse horison
E-HORISON • eluvieerde sone wat min of geen organiese materiaal
GEWASSE Nie geskik vir Meeste groente
bevat nie
diepwortelgewasse > diep
Blouerig, groen / • gewoonlik nat en kleiagtige tekstuur, kan vlekke
kleilae = beperk wortels G-HORISON
gryserig teenwoordig weer > reduksie > anaërobies
3 © Noted Summaries [Graad 12 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za

, GRONDPROFIELE GRONDKLASSIFIKASIE
BEÏNVLOED GRONDVORMING & ONTWIKKELING :
GRONDKLASSIFIKASIE
GRONDPROFIEL → = groepering van grond met soortgelyke eienskappe / kenmerke
[morfologiese, fisiese, chemiese & mineralogies]
W Moedermateriaal: ongekonsolideerde materiaal wat die meeste
grondhorisonkarakter verskaf.
W Klimaat: reënval en temperatuur beïnvloed die tempo van verwering. TAKSONOMIESE GRONDKLASSIFIKASIESTELSEL
W Topografie: rangskikking van fisiese kenmerke (bv. helling) wat die
plantegroei en grondtipe van 'n ligging beïnvloed.
GRONDVORME GRONDFAMILIES
W Tyd: grondvorming is uiters stadig → jonger grondprofiel weerspieël die
u 'n boonste of algemene vlak u 'n laer en meer spesifieke vlak
moedermateriaal nader.
u gedefinieer deur 'n unieke u hulle deel eienskappe van die vorm
W Organismes: tipe en aantal organismes is belangrik → beïnvloed deur
vertikale volgorde van horisonne. u hulle word binne die vorm
plante
u 73 grondvorme gedifferensieer op grond van
u SPESIFIEKE KOMBINASIE & ander eienskappe.
GRONDHORISONTE > GRONDSOORTE
opeenvolging > diagnostiese u Daar is 404 grondfamilies
Volwasse / ou grond A A horisonte = afleidings oor grond u Onderverdeling van grondvorme
u aansienlik ontwikkelde grondprofiel B E u = verteenvoordig spesifieke u VERSKIL VAN MEKAAR
u B-horison = kleisilikaat, of oksiede C B kombinasie van [grondtekstuur, pH, kalkinhoud &
[aluminium, mangaan en yster]
u gelerig, rooierig of donker van kleur
R C grondvormingstoestande organiese materiaal +
[moedermateriaal = hoog in wit [kenmerke > diagnostiese horizon waterhouvermoë]
kalsiumkarbonaat] & opeenvolgings > grondprofiel]
u beïnvloed = klimaat, plantegroei & Stappe betrokke by binomiale grondklassifikasiestelsel:
dreinering u meesterhorisonne afbaken
Jong grond A A u identifiseer diagnostiese horisonne (onderafdelings van meesterhorisonne)
u minimale horison C R u noem 'n grondvorm
u A-horison = direk bokant R-horison u identifiseer onderskeidende familiemerke
u ouermateriaal = sterkste invloed u grondfamilie identifiseer
Nat / versuipte grond A O A u bepaal tekstuurklas van A-horison en voeg dit by die grondfamilienaam →
u swak gedreineer E G G sandleem, leem
u rubberagtige konsekwentheid G
u krimp, verhard en kraak in blokkies MEESTER HORISONTE DIAGNOSTIESE HORISONTE
wanneer dit uitdroog
→ grondlae = eenders → grondvorme = vormingsprosesse
Geërodeerde grond B
→ voorkoms van grond > grondprofiel → bevat hele / dele van meester
u bogrond = wind, water of C horistone
gravitasiekruip verwyder
u B-horison = boonste laag


4 © Noted Summaries [Graad 12 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za
$10.21
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
NotedSummaries STADIO
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
1500
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
780
Documentos
208
Última venta
3 días hace
Noted Summaries

4.5

231 reseñas

5
161
4
44
3
19
2
1
1
6

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes