TEX2601 EKSAMENPORTEFEULJE 2024
TEX2601 EKSAMENPORTEFEULJE 2024 (Assignment 6) TEX2601 EKSAMENPORTEFEULJE 2024 (Assignment 6 Semester 1 2024) Sperdatum: 14 Mei 2024 Navra: Mnr. Frik Broodryk 012 429 | (e-pos is die beste manier) Studiemateriaal: Hierdie eksamenportefeulje is hoofsaaklik op die inhoud van Les 1 en Les 2 gebaseer. Formaat: Ons verkies dat jy jou opdrag moet tik en na PDF-formaat omskakel voor jy jou opdrag op myUnisa indien. Jy moet slegs een dokument ingee. Puntetoekenning: ʼn Totaal van 80 punte: Vraag 1: 10 punte Vraag 2: 10 punte Vraag 3: 30 punte Vraag 4: 30 punte Let op: • Jy kan nie jou antwoorde op enige van die vrae op jou eie onderwerpe baseer nie. Jy moet die vrae beantwoord deur die inligting wat in elke vraag gegee word te gebruik. Jou antwoorde moet altyd gebaseer wees op die notas wat in elke vraag verskaf word. • Jy mag nie van kunsmatige intelligensie (KI) gebruikmaak nie, behalwe waar daar van jou verwag word om wel van KI gebruik te maak. • Lees stadig. • Gaan jou spelling en taalgebruik na. VRAAG 1 (10) Sagtenuusartikels begin met sagte inleidings wat nie die hooffeite opsom deur die w-vrae (wie, wat, waar, wanneer en waarom), te beantwoord nie. In plaas daarvan funksioneer sagte inleidings as lusmakers om die leser te laat belangstel om die artikel te lees. Identifiseer die relevante sagte inleiding in elk van die volgende gevalle: 1.1 Het jy al ooit gewonder wat dryf die kreatiewe mense wat vir baanbrekende innovasies verantwoordelik is? In ʼn eksklusiewe onderhoud onthul die bekende wetenskaplike, dr. Emily Makobane
Escuela, estudio y materia
- Institución
- University of South Africa
- Grado
- Writing Skills For The Communication - TEX2601
Información del documento
- Subido en
- 19 de febrero de 2024
- Número de páginas
- 21
- Escrito en
- 2023/2024
- Tipo
- Examen
- Contiene
- Preguntas y respuestas
Temas
-
tex2601 eksamenportefeulje 2024 assignment 6 2024