2024 Summary Draai na my (Louis Esterhuizen) / Draai na my
2024 Summary Draai na my (Louis Esterhuizen) / Draai na my Watter tipe verteller is in die gedig - ANS-1ste persoons verteller Waneer kan sy na hom draai - ANS-As sy fisies of emosioneel afgetakel voel is hy daar Vorm van die gedig - ANS-Geen rymskema Binding word deur herhaling bewerkstellig Vrye vers Beskryf bou vd gedig - ANS-Vrye vers Drie strofes.Eerste 2 strofes:elk 9 reels en bestaan uit een sin Derde strofe:drie reels en ook een sin Verduidelik die progressie in die gedig - ANS-Algemens ervaring van slegte dae vir alle mense,prt v geliefde,fokus op spreker Vervan hom -beweeg nader-naaste aan hom
Información del documento
- Subido en
- 6 de febrero de 2024
- Número de páginas
- 8
- Escrito en
- 2023/2024
- Tipo
- Examen
- Contiene
- Preguntas y respuestas