Stylfigure – Activity 2.3 page 24 in AFK1506 study guide
Stylfiguur Definisie Voorbeeld
Vergelyking Twee verskillende “Haar mond trek suur
(simile) goed word met mekaar soos ’n suurlemoen”
vergelyk. Daarom word (Uit: “Die
die woorde “soos”, Krikkelwander” van
“so”, “net soos” en Elizabeth Wasserman)
“as” gebruik.
Metafoor ’n Geïmpliseerde “Sy neus is twee
(metaphor) vergelyking tussen tonnels, sy tande is
twee goed sonder dat swaarde”
“soos” of “as” gebruik (Uit: “Matewis Rex”
word. ’n Sekere van Nicole Jaekel-
kwaliteit, kenmerk of Strauss)
aksie van iets word
oorgedra na iets
anders.
Personifikasie Lewende en/of “Nege gladde visse
(personification) menslike eienskappe blaas wysies op ’n
word aan lewelose fluitjie”
objekte, diere, (Uit: “Seepartytjie” van
die natuur en Jaco Jacobs)
abstrakte begrippe
gegee.