Questions and answers for activity 2.2 in the AFK1506 study guide
1. Nederlandse digter wat ’n sterk invloed gehad het op vroeë Afrikaanse kinderversies
Van Alphen
2. Tradisie wat die Afrikaanse kinderpoësie sterk beïnvloed
Rympies
3. Ontvanger van die C.P. Hoogenhout-toekenning in 1964
Du Plessis
4. Titel van ’n bundel met Engelse kindergedigte wat in 1846 verskyn
Book of nonsense
5. Samesteller van Rympies vir kinders (1976)
Leon Rousseau
6. Afrikaanse digter in wie se bundel die beste vroeë kinderverse aangetref word
Jan F.E. Celliers
7. Naam van die soort rympie wat kinders die alfabet leer
Alfabetrympie
8. Digter wat die bundel Hestertjie Haarnaald en ander verse (1948) publiseer
Elizabeth van
9. Persoon wat die eerste geslaagde Afrikaanse kinderbundel saamstel
W. Versveld
10. Samesteller van Trippe trappe trone: die groot Afrikaanse volksrympieboek (1973)
Grobbelaar
11. Die samesteller van die versameling Versepret (1971)
Ulrich Gerryts
12. Baie produktiewe skrywer wat ’n groot bydrae tot Afrikaanse kinderpoësie lewer
Helena J.F. Lochner
13. Bekende Afrikaanse digter wat Mankepank en ander monsters (1985) publiseer
Antjie Krog
14. Samesteller van die versamelbundel Poësie vir ons kleuters (1939)
J.R.L. van Bruggen
15. Digter van die eerste bekroonde Afrikaanse versverhaal in 1982
Hester Heese
16. Digter van Die harlekyn verskyn: verse vir nege tot twaalf (1993)
A.J.J. Visser