100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4.2 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Graad 8 GESKIEDENIS opsommings ( HELE JAAR)

Puntuación
-
Vendido
2
Páginas
5
Subido en
13-09-2023
Escrito en
2023/2024

Graad 8 GESKIEDENIS opsommings. - Die Ashanti - koningkryk - Die Berlynse Konferensie -Kolonisasie

Institución
Grado









Ups! No podemos cargar tu documento ahora. Inténtalo de nuevo o contacta con soporte.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
13 de septiembre de 2023
Número de páginas
5
Escrito en
2023/2024
Tipo
Resumen

Temas

Vista previa del contenido

GESKIEDENIS
GRAAD 8

ASHANTIE, BERLYNSE
KONFERENSIE , KOLONIESASIE
Die Ashanti – koningkryk (30 punte)

(Vul ontbrekende woorde in , of waar en vals vrae)

 Aan die Wes-Afrikaanse kus was die magtige Mali-
koninkryk.
 Die koningkryk was ryk en magtig
 Omdat dit in beheer was van handelroetes van sout
en goud deur die Saharawoestyn.
 Die goud het nie uit Mali self gekom nie.
 Die goud is in die Suide van Wes-Afrika, waar die
Akan-mense woon, gedelf/ gevind.
 Akan-mense het in klein state gebly.
 In 1700’s het Ashanti-koninkryk die grootste en
magtigste geword.
 Omdat hulle die goud se handelsroete beheer het

Die Asthanti en hul vroegste kontak met
Europeërs

• Osei Tutu het Akhan-state verenig onder Kumasi se
leiding.

, • Kumasi het direk aan hom berig, terwyl verder
weggeleë state belasting betaal het.

• Die goue troon was ‘n belangrike simbool van die
Ashanti-koninkryk.

• Europese handel het die Ashanti-koninkryk versterk,
waar hulle aanvanklik met die Fante as tussengangers
gehandel het.

• Portugese handelaars het ‘n fort genaamd Elmina aan
die kus gebou en aanvanklik goud en ivoor geruil.

• Later het hulle slawe begin koop, en die gebied het ‘n
sentrum vir die slawehandel geword.

• Europese lande het gestry om die beheer oor die
slawehandel te kry, met Hollanders wat Elmina ingeneem
het en Engelse wat ‘n fort by Cape Coast gebou het.

• Die Ashanti-koninkryk het goud en slawe vir gewere van
Europeërs geruil om ander Afrikaanse koninkryke aan te
val.

• Ongeveer 700,000 mense is as slawe van hierdie gebied
na Amerika verkoop.

• Die Ashanti was bekend vir hul kunswerke, insluitend
goud- en bronsbeeldhouwerk en Kente-lap weefwerk.

• Kumasi was ‘n georganiseerde stad met ‘n groot
bevolking en ‘n sterk weermag.

• Slawernywerkers het in afsonderlike kwartiere gewoon.




2
$6.49
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
abbybergh

Conoce al vendedor

Seller avatar
abbybergh
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
4
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
1
Documentos
3
Última venta
4 meses hace

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes