1.1. * 4 Verskillende kompartemente sigbaar by die maag-area/ komplekse maag
* groot kompartement by maag-area/ rumen
* baie lang dunderm
* baie groot/ vergrote sekum
1.2. Diagram 1
1.3. * Protozoa
* Bakterieë
1.4. * Anaerobiese omgewing/ suurstof-vrye omgewing
* Warm omgewing
* Nat omgewing
* Geskikte pH
* Voldoende voedingstowwe / gereelde inname van voeding
* Maklike verteerbare koolhidrate
* Voldoende minerale voedingstowwe
* Voldoende stikstof
* Meganisme vir die verwydering van afvalprodukte/ ekskresie
1.5. * Verandering in die samestelling van die mikro-organismes
* Verandering in die tipe vetsure wat vorm
* Veranderings in die hoeveelheid en tipe gasse wat gevorm word
* Veranderinge in die pH van die maag-inhoud
* Veranderinge in die tempo van vertering
2.1. Herkouer/ skaap/ bees/ bokke
2.2. A – sluk/ peristalse/ ingestie/ inname van voedsel
B – retro- peristalse
C – her-sluk/ persistalse
2.3. * Voedsel word afgebreek in kleiner deeltjies
* Toename van oppervlak area van voedsel
* Stimuleer sekresie van speeksel om rumen pH vlakke te onderhou
* Vebeter die meng van kos
* Vorm ‘n bolus
3.1. Onderkaak
3.2. D/ E
* Al die permanente tande & verwering van die permanente tande
3.3. * Versag voedseldeeltjies (verpletter dit)
* Sny gras af tydens die inname van voeding/ weiding
* Afbraak van kosdeeltjies in kleiner deeltjies/ kou/ mastikasie
* Herkou van die herkousel tydens retro-peristalse
TheScienceShelf Eksamen ©Kopiereg voorbehou
Voorbereiding
,3.4. A
* Die snytande is nog nie permanent nie
* Jong dier waarvan die rumen nog nie ontwikkel is nie
4.1. Hoender/ Nie-herkouer
4.2. B - Esofagus
D - Krop
F - Proventrikel/ Kliermaag
H - Ventrikel/ Spiermaag
N - Kloaak
4.3. Algemene opening vir beide die vertering en urogenitale stelsels
4.4. Gal
4.5. a.) H
b.) D
c.) J
5.1. A - Lewer
B - Jejunum
C - Kolon
D - Maag
E - Pankreas
5.2. Dunderm/ Duodenum
5.3.
HERKOUER NIE-HERKOUER
Lengte van Die lengte van die dunderm is Die lengte van die dunderm is korter
dunderm langer
Absorpsie area Groter absorpsie area Kleiner absorpsie area
5.4. * Emulgeer vette (verhoog oppervlak area van vette in dunderm)
* Verander pH van suur na alkalies/ neutraliseer sure van maag
* Tree as antiseptiese agent op/ maak kieme dood
* Bevorder die absorpsie van vetsure & gliserol
* Help met die opname van vetoplosbare vitamiene
6.1. Bolus
6.2. Esofagus/ Slukderm
6.3. Peristalse
6.4. Speekselamilase (Amilase is gevind in speeksel en breek stysel na maltose en dekstrien)
(dekstrien = polisakkaried; maltose = disakkaried)
6.5. Afbraak/ omskakeling/ verandering van stysel/ polisakkariede na maltose
7.1. A – retikulum/ heuningkoek/ net maag
B – rumen/ groot pens
C – omasum/ blaarpens
TheScienceShelf Eksamen ©Kopiereg voorbehou
Voorbereiding
,7.2. * geskikte / optimale / matige / gunstige temperatuur / ≤ 38 ˚C tot 42 ˚C
* voldoende minerale voedingstowwe / fosfor / kobalt
* voldoende stikstof
* maklik verteerbare koolhidrate
* 'n effens suur medium / geskikte pH (5,5 tot 6,5)
* klam
* anaërobiese
* gereelde inname van voedsel / voedingstowwe
* verwydering van afvalprodukte
7.3. * Fermentasie (die chemiese afbreek van 'n stof deur bakterieë, giste of ander mikro-organismes,
wat gewoonlik bruisings en die afgee van hitte behels)
* Vertering van sellulose (koolhidrate in plante)
* Breek verteerde voer af en produseer vlugtige vetsure (wat as energie gebruik word)
7.4. * Skei verterings/ maag sappe af
Of
* Skei ensieme af wat verantwoordelik is vir ensiematiese vertering
7.5. Proventrikel/ Kliermaag
8.1. A - Rumen
B - Omasum
8.2. * Geslukte voedsel (bolus) uit die mond gaan die rumen binne (stoor) deur die slukderm.
* Meng, bevogtig en versag deur middel van vloeistof en bakterieë
* Aksie vind plaas
* Retro-peristalse vind plaas en voedsel word terug in die mond gedwing vir herkou-proses
* Die gekoude kos word ingesluk en val dan in die retikulum (waar voedsel gemeng word)
* Kos gaan dan na die omasum en dan na die abomasum (waar ensiematiese vertering plaasvind).
.
8.3. a.) D
b.) C
c.) C
8.4. * Sintese van vitamiene
* Sintese van aminosure
* Vertering van sellulose
* Hidrolise van proteiene
9.1. * Boonste diere het 'n krop (K) en vark het nie.
* Maag bestaan uit twee afdelings J en A, 'n vark het slegs een.
* Twee sekums (D) en varke het net een.
* Die dikderm eindig in 'n groot kloaak (E) waarin beide die spysverteringskanaal en die
voortplantingstelsel open waar die vark afsonderlike openings het.
9.2. a.) Pankreas
b.) Pankreasensieme
TheScienceShelf Eksamen ©Kopiereg voorbehou
Voorbereiding
, c.) * Proteolitiese ensieme (tripsinogeen wat geaktiveer word na tripsien) verteer proteïene na
peptiede.
* Pankreas amilase verteer koolhidrate (stysel) na maltose, dekstrien en glukose
* Pankreas lipase verteer vette na vetsure en gliserol.
9.3. Gal
9.4. * Stoor voedsel
* Sagmaak van voedsel
* Sommige stysel kan in die krop verteer word
* Daar is ook 'n paar mikro-organismes in die krop waar 'n baie beperkte mikrobiese afbraak en
gisting plaasvind.
10.1. * Bok
* Beeste
10.2. Rumen/ Groot pens
10.3. * Jong, suigende diere voed slegs op melk / melk beweeg reguit na die abomasum /
teenwoordigheid van slukdermgroef / slegs abomasum is funksioneel
* Op hierdie stadium is geen herkou/ fermentasie nodig nie
* Jong suigdiere eet nie ruvesel nie
10.4. * Hierdie soorte diere het 'n rumen wat mikroflora en fauna bevat
* wat nie-proteïne stikstofhoudende (NPS) stowwe kan gebruik en verander na mikrobiese
proteïene
* wat verder verteer en opgeneem word deur die spysverteringstelsel
11.1. A - Rumen
B - Omasum
C - Abomasum
11.2. Diagram 2
* Klein strukture/ kompartemente
* Onderontwikkelde strukture/ kompartemente/ rumen nie ontwikkel nie
11.3. * Ruvoer / hooi
* Water
11.4. * Die jong herkouer maag/ rumen/ retikulo-rumen is nog nie ontwikkel nie en het nie die vermoë om
sellulose te verteer nie
11.5. Melk is 'n vloeistof en waterinname sal die hoeveelheid melk inname beïnvloed / dier moet nie dors
wees of te vol wees van water of te veel van water voorsien word nie
12.1. a.) D
b.) G
c.) C
TheScienceShelf Eksamen ©Kopiereg voorbehou
Voorbereiding