Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Mis opstel

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
4
Subido en
20-06-2023
Escrito en
2022/2023

This document is a guideline to use for a essay question on the short story.

Institución
Grado

Vista previa del contenido

MIS – Reza de Wet – OPSTELVRAAG

Hierdie vraag word aan die hand van die aangehegte RUBRIEK VIR DIE NASIEN VAN DIE
OPSTELVRAAG VIR DIE ROMAN EN DRAMA nagesien.

LET WEL:

 Dis 'n breë raamwerk van feite.

 Al die feite hoef nie genoem te word nie.

ARGUMENTE WORD AANGEBIED EN ONDERSTEUN OF GEÏLLUSTREER DEUR NA DIE TEKS TE VERWYS.

ARGUMENT ONDERSTEUNENDE bewys OF aanhaling/parafrase

Die kandidaat bied 'n gepaste inleiding aan.

Konstabel se woorde:

Konstabel Van der Riet se woorde stel van meet af aan wet en orde – d.w.s. dit wat reg is – voor,
terwyl hy die verkeerde wat hy beplan, wegsteek.

Hy sê hy kom om die vroue te beskerm en dat hy deel is van die ontplooide waakeenheid./ Hy sê dat
hy Konstabel Van der Riet is – sy woorde mislei hulle sodat hulle by hom veilig voel.

Bl. 15: Deel van die ontplooide waakeenheid. Ek is hierheen gestuur. Julle bly so afgeson-derd. Dit
kan gevaarlik wees.

Konstabel gebruik sy woor-de op so 'n manier dat die vroue dink dat hy hulle veiligheid sal verseker,
hoewel hy besig is met 'n bose plan.

Hy sê vir hulle dat hulle gerus kan wees a.g.v. sy goed ontwikkelde sintuie; hy be-drieg hulle om te
glo dat hy 'n besondere geregsdienaar met buitengewone talent is.

Bl. 17: Ek hoop ek het u gerus-gestel. En my ander sintuie ... is byna net so goed ontwikkel. Ek het
byvoorbeeld vannag geweet dis volmaan daarbuite.

Uit sy woorde blyk dit dat hy oor uitsonderlike talente be-skik. Hy kan byvoorbeeld hoor hoe Wagter
lyk.

Bl. 24: 'n Groot dier. Kort snoet. Stomp stert.

Bl. 24: Hoe merkwaardig!

Met sy woorde mislei Konstabel hulle dat hulle hom glo/bewonder in plaas daarvan om deur sy
bedrog te sien.

Konstabel se verbale reaksie op Rienie Pieterse en Sannie Koen se verdwyning mislei Miem om te
dink dat hulle reg is om die bedreiging buite die huis as boos/verkeerd te beskou.

Bl. 19: Wat vertel u my! Ja, ja, ja ... ek het so iets vermoed.

Hy sê dat die feite ooglopend is en dat hulle dit net misgekyk het, wat vir die vroue gerusstellend is.

Bl. 21: Maar daar is ander gegewens ... wat u miskien misgekyk het.

Hy mislei met sy woorde vir Meisie sodat sy dink dat die sirkus reg is, terwyl Miem haar leer dat dit
verkeerd is.

Libro relacionado

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

¿Un libro?
No
¿Qué capítulos están resumidos?
B. mis
Subido en
20 de junio de 2023
Número de páginas
4
Escrito en
2022/2023
Tipo
RESUMEN

Temas

$4.21
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
PatoVoador University of South Africa (Unisa)
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
43
Miembro desde
2 año
Número de seguidores
23
Documentos
48
Última venta
4 semanas hace

4.0

4 reseñas

5
2
4
1
3
0
2
1
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes