AFK2601 Assignment 1 Semester 1 2023
AFK2601 ASSIGNMENT 1 SEMESTER % TRUSTED workings, explanations and solutions. For assistance call or us on 079 811 9845 . VRAE Kies die korrekte antwoord uit die vier opsies wat verskaf word. 1. Watter een van die volgende kan as niefiksie geklassifiseer word? a) ʼn outobiografie b) ’n sprokie c) ’n kortverhaal d) ’n dramateks Open Rubric lOMoARcPSD| 2. Letterkunde het nie noodwendig ’n praktiese funksie (soos byvoorbeeld ’n resepteboek) nie, maar laat ’n mens tog nadink oor die lewe. Daarom kan ons sê letterkunde is ____________. a) linguisties b) niepragmaties c)] normatief d) onprakties 3. Fiksie is skryfwerk wat ___________ is. a) mooi b) waar c) filosofies d) verbeeldingryk 4. Watter een van die volgende literêre genres gebruik nie fiksie as vertrekpunt nie? a) Die memoir b) Die historiese roman c) Die misdaadroman d) Die liefdesroman 5. Terry Eagleton beskou letterkunde as ’n ______ van tekste. a) versameling b) arsenaal c) familie d) gesin 6. Wat word onder andere met fiksionalisering bedoel? a) Inligting word uitgelaat b) Geen inligting word gegee nie c) Geen inligting word georden nie d) Alle literêre tekste is op ware gebeure gebaseer
Escuela, estudio y materia
- Institución
- University of South Africa
- Grado
- AFK2601 - Genre And Theme
Información del documento
- Subido en
- 10 de marzo de 2023
- Número de páginas
- 9
- Escrito en
- 2022/2023
- Tipo
- Examen
- Contiene
- Preguntas y respuestas
Temas
-
afk2601 genre and theme
-
afk2601
-
2023
-
genre and theme
-
2601
-
afk2601
-
afk2601
-
semester 1 2023
-
afk2601 assignment 1 semester 1 2023
-
2601 assignment 1 semester 1 2023
-
afk2601 assignment 1 semester 1 2023
Documento también disponible en un lote