AFRIKAANS SPEECH ON MY ROLE MODEL
Goeie môre aan my onderwyseres en clasmaats. My toespraak vir
vandag is aan my rol model.
Baie mense soek na 'n rol model, ek het nie gesoek nie want vir my was
dit baie maklik.
My rol model is my ma. Haar naam is Sandra. Sy is vyf en viertig jaar
oud. Sy is 'n vrou want enige kan inspireer.
Die rede hoekom sy so special is, is dat sy is altyd daar om my te oplig.
Sy dryf my om 'n beter persoon te wees.
Sy is baie helpful en vriendelik. Sy bestuur ons familie uit enige
toestand. Sy was vir my hoe om nie saam te voel nie.
My ma is my rol model want sy is 'n persoon wat my behoeftes voor hare
plaas. Sy is altyd daar om te apaas.
My ma is 'n persoon wie ek kan admireer, inspireer en respek. Ek is baie
gelukkig om haar as my ma te hê.
My ma het my die fiete en waardes van die lewe geleer en het my geleer
en gewys van liefde, respek, verantwoordelikheid en discipline.
My ma is die beste.
Die ander rolmodelle kan maar gaan slap as dit kom by my ma want my
ma wen loshande.
Dankie
205 woorde