Wat is 'n mark?
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
Graad 7
DIE SUKSESVOLLE ENTREPRENEUR
Module 8
WAT IS 'N MARK?
‘n Werknemer bevraagteken dit wat reeds in 'n onderneming bestaan.”
“'n Entrepreneur bevraagteken die redes waarom sekere verskynsels
nog nie in 'n onderneming teenwoordig is nie.”
Wat is 'n mark?
Produkte en dienste word gekoop en verkoop by 'n “mark”.
Die meeste mense dink aan 'n mark as “n informele inkopie- “sentrum”
waar jy vrugte, groente en handgemaakte artikels kan koop. Maar 'n
“mark” is nie noodwendig 'n vaste plek nie. Wanneer daar kontak of
kommunikasie tussen kopers en verkopers is, is daar 'n mark. Hierdie
kontak hoef nie noodwendig tussen twee persone te wees nie. Dit kan
deur middel van 'n telefoon, rekenaar of selfs 'n koerantadvertensie
wees.
Die woord “mark” word ook gebruik om te verwys na 'n groep kopers.
Byvoorbeeld: die mark vir skoolklere is skoolkinders en hul ouers.
1. Verskillende tipes markte
1|Page