Pablo Picasso
Spaanse Moderne Kunstenaar (1881-1973)
Pablo Picasso was op 25 Oktober ,1881 in
Malaga, Spanje gebore. Hy was die oudste kind van Don Jose Ruiz
Blasco, ‘n Kunsonderwyser, en Maria Picasso Lopez. Hy het van ‘n
vroeë ouderdom af daarvan gehou om te teken. Sy eerste woorde wat
hy gesê het was "piz, piz", wat ‘n afkorting is vir "lapiz", dit is Spaans vir
potlood.
Op die ouderdom van 7 het Pablo by sy pa kunsklasse begin neem. Sy
pa het geglo dat om die meesters van kuns se werke na te bootsen af te teken, deel is van die
leerproses. Hy moes ook die menslike liggaam uit klei en lewendige modelle nageboots het. Sy
presiese en perfekte verftegniek het ontwikkel en hy het vining sy
vader verbygesteek en baie beter as hy geword.
In 1895 het Pablo se
vader by die skool van
fynere kunste in
Barcelonië onderrig
gegee. Hy het die hoof
gevra dat sy seun die
toelatingseksamen
doen. Hulle was baie
beïndruk met hom en
hy het geslaag. Hy het
met dissipine gesukkel
as ‘n student, maar hy
het wel vriende gemaak
en gegroei as ‘n kunstenaar.
Sy vader het hom op 16 jarige ouderdom by die mees bekendste kunsskool in Spanje ingeskryf,
“Madri's Royal Academy of San Fernando”. Hy het egter
nie baie lank daar gestudeer nie, omdat hy gesukkel het
om by formele klasonderrig aan te pas.