100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary EBW Graad 8

Puntuación
-
Vendido
5
Páginas
12
Subido en
21-11-2022
Escrito en
2022/2023

EBW Graad 8 Via Afrika Handboek Produksie Faktore Markte Vorme van eienaarskap Funsies van bestuur

Institución
Grado

Vista previa del contenido

EKONOMIESE EN
BESTUURSWETENSKAPPE
EKSAMEN 2022




KOPIEREG VOORBEHOU
VIA AFRIKA HANDBOEK

, 1




ENTREPRENEURSKAP
PRODUKSIEFAKTORE



KAPITAAL
Is die spaargeld of geleende geld wat die eienaar in die sakeonderneming belê het.
Die eienaar kan kapitaal in kapitaalgoedere (soos masjienerie,geboue toerusting en voertuie) belê wat gebruik
word om ander goedere of dienste te verskaf
Eie kapitaal Geleende kapitaal
• Voorsien deur die sake-eienaar(Geld en bates) • Lenings wat ander mense of finansiële
• Terugbetaling is nie nodig nie maar instansies voorsien
eienaar(belegger)sal ‘n deel van die wins in • Moet terugbetaal word
ruil vir kapitaal verwag • Rente sal gevra word vir die voordeel om
iemand se geld te gebruik
Eie kapitaal is geld wat die entrepreneur en moontlik Geleende kapitaal die entrepreneur kan geld in die
sy/haar familie of vriende bereid is om in die vorm van ‘n lening by enige van die groot banke leen
sakeonderneming te stort of by vriende of familie.


ARBEID
Arbeid is die werk wat mense verrig wanneer goedere geproduseer en dienste aan sakeondernemings verskaf
word
Ongeskoolde werkers Halfgeskoolde arbeid
• Ongeskoolde werkers of personeel het geen • Halfgeskoolde arbeiders/werkers het oor die
formele opvoeding of opleiding nie algemeen ten minste basiese geletterdheid en
• Verrig eenvoudige take en doen hoofsaaklik gesyferheid en het moontlik kort tydperk
liggaamlike werk opvoeding
• VB.Skoonmakers,tuiniers,portiers en • Verrig roetinewerk en hulle neem nie
plaaswerkers belangrike besluite nie
• VB.Kassiers,masjienoperateurs,mynwerkers
en produksiewerkers
Geskoolde werkers Hooggeskoolde werkers
• Geskoolde werkers het ten minste Graad 9 of • Hooggeskoolde werkers het verskeie jare se
hoer skoolkwalifikasie en kan addisionele opleiding met ‘n formele kwalifikasie soos ‘n
naskoolse opleiding he graad of nagraadse kwalifikasie
• Verrig om besluite te neem en pligte • Werk as deskundiges en bestuurders
verantwoordelik uit te voer • VB.Prokureurs,dokters,rekenmeesters,
• VB.Haarkappers,loodgieters,elektrisiens,klerke, ingenieurs en onderwysers
sekretaresses of verkoopsassistent


Die rol van werkers in die sakeonderneming
Werkers is die produksiefaktor wat arbeid genoem word.Hulle word aangestel om produkte te produseer en
dienste te lewer.Hulle dra by tot die Bruto Binnelandse Produk van ‘n land.
Bruto Binnelandse Produk=BBP
Werkers het pligte en verantwoordelikhede wat die volgende insluit:
Die plig om te werk Aanvaarbare gedrag
1. Werkers moet doen waarvoor hulle aangestel 1. Werkers moet op ‘n behoorlike manier optree.
is binne wetlike grense. 2. Werkers moet nie in die werkplek baklei nie.
2. Hulle moet verhoed dat hulle sonder rede 3. Eerlik wees en nie bedrog pleeg nie
afwesig is. 4. Hulle moet lojaal teenoor hulle werkgewer
3. Hulle moet stiptelik/betyds wees. wees en nie enige handels geheime verklap
4. Hulle moet nie sonder toestemming die wat skade aan die besigheid kan doen nie.
werkplek verlaat nie.
5. Nie dronk wees of slaap terwyl hulle aan diens
is
6. Nie aan onwettige stakings deelneem nie.
7. Nie skade aan werkers of eiendom in werkplek
veroorsaak nie

KOPIEREG VOORBEHOU

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
3

Información del documento

Subido en
21 de noviembre de 2022
Número de páginas
12
Escrito en
2022/2023
Tipo
RESUMEN

Temas

$6.48
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
gustavbotha

Conoce al vendedor

Seller avatar
gustavbotha
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
10
Miembro desde
3 año
Número de seguidores
10
Documentos
5
Última venta
2 año hace

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes