Hoofstuk 10:
Stelselontleding en stelseldiagramme
Teken Ratstelsels
Ingekoppelde
Dit is moeielik en tydrowend ratte
om ingekoppelde ratte te teken.Hier is ‘n
Figuur
figuur van ‘n vereenvoudigde metode 9.6&7ratte
om ingekoppelde blte147
teken.
Figuur 10.1&2
bl156
Figuur 10.3&4
bl157
Die rat met 5 tande die Vereenvoudigde
dryfrat het ‘n vinniger spoed tweedimensionele skets van
en kleiner uitsetkrag ‘n rattrein
Die rat met 10 tande die
gedrewerat het ‘n stadiger
spoed met ‘n groter
uitsetkrag.
Meganiese voordeel
Die snelheidsverhouding of ratverhouding van 2:1
Die dryfrat draai 2 keer vir elke 1 draai wat die gedrewe
rat maak
Die dryfrat draai 2 keer so vinnig as die gedrewe rat
Die krag of lading op die dryfas is is die helfte van lading
op uitset as
Die dryfrat is helfte die grootte van gedrewe rat
Dryfrat draai vinniger maar gee mider krag
Gedrewe rat draai stadiger maar gee meer krag.
Keelratstelsel
, Keelratstelsel in ‘n Keelratstelsel in ‘n
driedemensionele voorstelling tweedimensionele
Die ratstelsel verander die voorstelling.
rigting van bewegiging met
90°
Hoe om meganiese voordeel met ratte te
bereken
Metode 1
As jy weet hoeveel tande daar is.
Getal tande∈gedrewe rat
o MV =
Getaltande∈dryfrat
Metode 2
As jy nie weet hoeveel tande daar is
nie (2D SKETS)
Deursnee van gedrewe rat
o MV =
Deursnee van dryfrat