100% de satisfacción garantizada Inmediatamente disponible después del pago Tanto en línea como en PDF No estas atado a nada 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Summary Gr 8 SW Geo

Puntuación
-
Vendido
1
Páginas
10
Subido en
07-11-2022
Escrito en
2022/2023

Die produk het in diepte versuideliking van Graad 8 sw geografie

Institución
Grado

Vista previa del contenido

SOSIALE WETENSKAP
GEOGRAFIE
Wat is nedersettings?
‘n Nedersetting is ‘n plek – ‘n stuk grond-waar ‘n gemeenskap
gevestig is.Nedersettings kan ingedeel word ten opsigte van of
hulle permanent , tydelik of nomadies is
Tydelike nedersettings word gebou vir mense wat op
permanente huise wag. Sommige van die nedersettings word
van sinkplaat gebou.
Nomadiese nedersettings word gebou deur mense wat ‘n kort
rukkie op n plek bly voordat hulle na ‘n ander plek trek opsoek
na weiding en vis.
Permanente nedersettings word met bakstene gebou bv
baksteen huise en woonstelblokke.Dit kan nie rondgeskuif word
nie.
Lande soos Soedan en Somalie hetsteeds nomadiese
nedersettings .

Stedelike Nedersettings
Daar was altyd groot stedelike nedersettings in Afrika, selfs
voor kolonialisme. Kolonialisme het egter groot veranderings
gebring, soos die ontwikkeling van infrastruktur en nywerhede,
wat gelei het tot die vinnige toename van sowel verstedeliking
as stedelike ontwikkeling.
In 1994 het Suid-Afrika die Iste keer ‘n demokratiese regering
gekry.
‘n Stedelike nedersetting word gedefinieer as ‘n bevolkte plek
wat gekenmerk word deur hoofsaaklik
nywerheids,vervoer,kulturele en administratief politieke
funksies.’n Neiging wat egter in baie stedelike gebiede in Afrika
begin verskyn.

, Grondgebruik in stedelike nedersettings
Stedelike nedersettings word verdeel in grondgebruikgebiede
of - sones, waar grond vir verskillende doele gebruik word.
Sommige van die grondgebruikgebiede of - sones is die
sentrale sakegebied ( SSG), sones vir ligte en swaar
nywerhede, woongebiede (hoe, middel en lae inkomste ),
winkelsentrums dienste en ontspanning.

Sentrale sakegebied
Die sentrale sakegebied ( SSG ) is die Kommersiële en dikwels
geografiese hart van in stad of groot dorp.
Kenmerke van ‘n SSG sluit in :
 Hoë grondwaarde
 a.g.v hoë grondwaarde is geboue gewoonlik hoog en naby
aan mekaar gebou(Hoë digtheid)
 Dit is die belangrikste inkoopsentrum:’n groot
verskeidenheid winkels en afdelingswinkels word gevind
 Dit is die vernaamste handelsentrum:Kantore soos banke,
bouverenigings,versekeringsmaatskappye en
staatskantore word in die SSG gevind
 Kulturele en vermaaksentrums word in die SSG gevind :
teaters, bioskope, klubs en kroeë
 Beperkte hoeveelheid oop ruimte
 Parke kan waargeneem word in goed beplande stede

Nywerheidsgebiede
Ligte nywerhede
Wat in ‘n stedelike nedersetting gevind word
Sluit in die vervaardiging van:
 Klere
 Skoene
 Meubels
 Verbruikerselektronika
 Huishoudelike toestelle.
Dit word naby die SSG aangetref omdat dit die nywerbede naby
markte en vervoer plaas.

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado

Información del documento

Subido en
7 de noviembre de 2022
Número de páginas
10
Escrito en
2022/2023
Tipo
RESUMEN

Temas

$6.32
Accede al documento completo:

100% de satisfacción garantizada
Inmediatamente disponible después del pago
Tanto en línea como en PDF
No estas atado a nada

Conoce al vendedor
Seller avatar
gustavbotha

Conoce al vendedor

Seller avatar
gustavbotha
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
10
Miembro desde
3 año
Número de seguidores
10
Documentos
5
Última venta
2 año hace

0.0

0 reseñas

5
0
4
0
3
0
2
0
1
0

Documentos populares

Recientemente visto por ti

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes