1
Werkwoord
Werkwoorde is onontbeerlikr elemente
in enige sin en sonder werkwoorde is
dit nie sinne nie
Werkwoorde verrig een/meer van volgende funksies:
Dit druk handeling uit: Sangers komponeer liedjies
Dit druk toestand uit: Dit klink pragtig
Dit dui tyd aan: Daardie liedjie het belangrike boodskappe oorgedra
Soorte werkwoorde:
Hoofwerkwoord
1. Selfstandige werkwoorde staan alleen as gesegde van sin/bysin en dra volledige betekenis oor:
Haar dogter sing
Gesegde: groep werkwoorde wat saam optree om een handeling uit te druk
2. Koppelwerkwoord staan ook allen as gesegde van sin, maar kan nie volledige betekenis
oordra nie – dit moet naamwoord Koppel (selfstandige naamwoord, voornaamwoord of
byvoeglike naamwoord)
Program lyk interessant
Werkwoorde wat as koppelwerkwoorde kan optree: is, was, word, lyk, blyk,
skyn,
Saamgestel deur Annemie du Preez @2022
, 2
heet, voorkom, bly, klink, raak
Sommige werkwoorde kan as koppelwerkwoorde en selfstandige werkwoorde
optree:
Dit skyn waar te wees/ Ligte skyn op die verhoog
Dit kom voor of hy laat is/ Hoe kan jy voorkom dat dit gebeur
Opvoering was uitstekend/ Gedurende pouse was ek my hande
Medewerkwoord
Hulpwerkwoord + selfstandige werkwoord = gesegde
• Hulpwerkwoord van tyd druk verlede tyd uit (Sanger het gesing) en toekomende tyd
(Sanger sal sing)
• Hulpwerkwoord van vorm druk lydende vorm uit ( Liedjie word/is gesing)
• Hulpwerkwoord van wyse/modaliteit druk houding/ ingesteldhheid uit ( Gehoor kan/ mag/
moet/ wil nou luister)
Skakelwerkwoorde tree saam met hoofwerkwoord op om betekenis oor te dra
Tieners lê en luister, staan en sing, loop en praat, sit en skryf
Sanger bly sing, kom hier optree, sal aanhou sing, probeer speel, begin oefen
Tye van werkwoord
Teenwoordige tyd Verlede tyd Toekomende tyd
Handeling is aan die Handeling is afgehandel – meestal Handeling moet nog plaasvind – meestal
gang gevorm deur “het” en “ge-“ gevorm deur ”sal” of “gaan”
Amanda sing treffende Amanda het treffende liedjies gesing Amanda sal treffende liedjies sing
liedjies
Hulle neem aan konsert Hulle het aan konsert deelgeneem Hulle sal aan konsert deelneem
deel
Amanda staan en sing Amanda het op verhoog Amanda sal op verhoog staan en sing
op verhoog staan/gestaan en sing
Liedjie word saggies Liedjie is saggies gesing Liedjie sal saggies gesing word
gesing
Sy het goeie begeleiding Sy het goeie begeleiding gehad Sy sal goeie begeleiding hê