AFK1501
Assignment number: 02
Year: 2022
DOCUMENT PREVIEW:
Vraag:1(Leereenheid 1
Vraag:1.1
Daar is ń onderskeid tussen interpretasie en uitvoering. Dit is heeltemal objektief en
intrepretasie is literê en oppervlakkig wanneer jy ń teks uitvoer,moet jy jouself in die
teks inleef. So hoe die karakters sê en voel,gaan jou ook as ń leser later affekteer,is
baie meer emosioneel om ń teks uit te voer as wat dit sal wees on ń teks te
intrepreteer. Mens raak al hoe meer betrokke en jy gebruik al hoe meer jou
verbeelding. Interpretasie is baie meer subjektief. Die leser is meer van ń
buitestander,wanneer die leser die teks interpreteer soek hy of sy dan meer na die
betekenis as wat hy/sy toelaat om deur die teks geaffekteer te word. Interpretasie is
meer op ń literê vlak waar jy woord vir woord die teks opsom.