Escrito por estudiantes que aprobaron Inmediatamente disponible después del pago Leer en línea o como PDF ¿Documento equivocado? Cámbialo gratis 4,6 TrustPilot
logo-home
Resumen

Mis - Afrikaans summary

Puntuación
-
Vendido
-
Páginas
6
Subido en
08-09-2022
Escrito en
2022/2023

opsomming van Mis graad 12 voorgeskrewe boek

Institución
Grado

Vista previa del contenido

Karakters
Miem

- N vet middeljarige vrou
- Vlegsel wat oor tot oor op haar kop vasgemaak is
- Maak saam meisie sake mis om te verkoop vir n inkomste


Meisie

- Bleek meisie met lang hare
- Verdwyn saam Konstabel
- Kry skaam vir waar sy bly
- Min vriende
- skaam


Gertie

- N klein, middeljarige vrou
- Dun vaal haartjies wat in n bolla op haar kop vas is
- Ongetroud
- Aleen en frusteerd
- Probeeer konstabel verlei


Konstabel

- N sjarmante man
- Ietwat geheimsinnig
- Tussen dertig en veertig
- Ongetroud
- Gee voor dat hy blind is


Gabriel

- Meisie se pa
- Na plaas verloor bly hy in die dak uit skaamte
- Nie gesien vir 7 jaar nie
- Meisie is bang vir hom



Mileue

- Kombuis van armoedige huis
- Klein hoewe net buite n plattelande dorpie
- Valdeur in die hout plaffon
- Karnaval musiek in die agtergrond
- Sirkus is in kontras met die armmoedige huis

, Tyd
- Agtuur
- Laaste aand in Augustus



Effekte
- Die sirkus musiek speel n groet rol in die drame sowel as die ligte
- Daar moet n sprokieagtige gevoel geskep word



Tema
Beswerwing

- Miem is besweerder
- Wil bose besweer
- Die bose het twee dele die moordenaar verantwoordelik vir die vir die vorige twee verdwynings en
tweedens die bose sirkusop die dorp
- Haar doel is om meisie te beskerm deur haar agter slot en Grendel en afsondering van die wereld te hou
- Meisie word vasgevang en onderdruk in benoudende en neerdrukkende omstandigehede


Bevryding

- Meisie soek meer in die lewe
- Bevryding komdeur twee transformasies
- Eers blinde konstabel wat wat in n betowerende hofnar verander
- Sy wat huiwer om saam hom tekom dan vrylik saam hom gaan



Motiewe
Mis

- Baie verskillende betekenisse deur die gedig
- Mis van diere wat hulle verkoop vir n inkomste
- Die mylpalle waarop meisie uitmis asgevolg van haar ma


Blind en sien

- Konstabel is blind maar gooi dan sy donker bril weg asof hy kan sien
- Daar is ook die sprokies aspek dat meisie gered word van die slegte omstandighede

Escuela, estudio y materia

Institución
Grado
Schooljaar
200

Información del documento

Subido en
8 de septiembre de 2022
Número de páginas
6
Escrito en
2022/2023
Tipo
RESUMEN

Temas

$8.14
Accede al documento completo:

¿Documento equivocado? Cámbialo gratis Dentro de los 14 días posteriores a la compra y antes de descargarlo, puedes elegir otro documento. Puedes gastar el importe de nuevo.
Escrito por estudiantes que aprobaron
Inmediatamente disponible después del pago
Leer en línea o como PDF


Documento también disponible en un lote

Conoce al vendedor

Seller avatar
Los indicadores de reputación están sujetos a la cantidad de artículos vendidos por una tarifa y las reseñas que ha recibido por esos documentos. Hay tres niveles: Bronce, Plata y Oro. Cuanto mayor reputación, más podrás confiar en la calidad del trabajo del vendedor.
angeliqueswanepoel private
Seguir Necesitas iniciar sesión para seguir a otros usuarios o asignaturas
Vendido
55
Miembro desde
4 año
Número de seguidores
47
Documentos
33
Última venta
5 meses hace

4.8

4 reseñas

5
3
4
1
3
0
2
0
1
0

Por qué los estudiantes eligen Stuvia

Creado por compañeros estudiantes, verificado por reseñas

Calidad en la que puedes confiar: escrito por estudiantes que aprobaron y evaluado por otros que han usado estos resúmenes.

¿No estás satisfecho? Elige otro documento

¡No te preocupes! Puedes elegir directamente otro documento que se ajuste mejor a lo que buscas.

Paga como quieras, empieza a estudiar al instante

Sin suscripción, sin compromisos. Paga como estés acostumbrado con tarjeta de crédito y descarga tu documento PDF inmediatamente.

Student with book image

“Comprado, descargado y aprobado. Así de fácil puede ser.”

Alisha Student

Preguntas frecuentes