Goeie woorde om te ken
Hoogtepunt – Highlight
Eksposisie – Exposition (explanation, description)
Ontknopping – Unraveling
Motoriese moment – a incident that changes the course of the
drama
Verwikkeling – Developments in the story
Ruimte- Setting
Toon -Tone
Angs- Anxiety
Magteloosheid – Powerless
Onbeskof- Rude
Neerhalend – Derogatory
Somber – Gloomy/Somber
Ongedulding -Impatient
Ergerlik – Annoyed
Vererg – Got irritated
Teruggetrokke – Withdrawn
Swak – Weak
Geloof – Faith
Moelik- Difficult
_______________
_____________________________________________________
______________
_____________________________________________________
______________
1
, _____________________________________________________
______________
_____________________________________________________
______________
_____________________________________________________
______________
Tweede Bedryf Opsomming
Toneel 1:
In die magistraat (Mister Goldsbury) se kantoor.
Benjamin sȇ sy nege-maal-tafels hardop. Hy beplan om deur die
venster teklim maar die deur gaan op. Die probleem is sy trommel
– hy kan dit nie los nie. Vyf sjielings is in sy sak.
Magistraat kom in. Hy vra Benjamin:
Of hy kan onthou of hy ‘n ander naam gehad het.
(Benjamin se sy naam was maar altyd Benjamin Komoetie)
Of hy enige iets kan onthou voordat hy in die Lange Kloof
beland het. (Hy se nee)
Benjamin begin om die magistraat “Weledele Heer” tenoem, maar
die oomblik Benjamin begin bang word, noem hy die magistraat
‘baas’.
Die magistraat se wange gaan in en uitwys hy is geïrriteerd,
probeer kalm bly.
Hulle bring in vier ander seuns, hulle staan langs Benjamin.
Barta en Elias kom in.
2